Verandering in die Afrika-Unie se leierskap kan ‘n geleentheid skep om die organisasie meer doeltreffend te raak. “Ek sal gaan en diens lewer daar so goed as wat ek kan,” het Minister Nkosazana Dlamini-Zuma by ‘n sakegeleentheid in Sandton gesê. Dlamini-Zuma, wat Afrikaners onlangs uitgesonder het as ‘n wit minderheid wat te voorbarig is en
Swart topentrepreneur agter skoolboekfiasko
African Access Holdings, EduSolutions se miljardrand ouermaatskappy, is ‘n ywerige ondersteuner van President Jacob Zuma deur die RDP Education Trust. Die hoof, Shaun Battlemann, is saam met Jacob Zuma en Suid-Afrika se ambassadeur na die Verenigde State, Ebrahim Rasool, in Texas in die VSA gekiek. Die foto van die uitstappie word met trots vertoon word
Is Zapiro se penis-Zuma soos Deense karikature van Mohammed?
Die herrie oor ‘n penis-spotprent, sê ‘n vriendin, laat haar dink aan die Deense anti-Islam spotprente van 2005, toe die Jyllands-Posten se Mohammed-spotprente vir groot omstredenheid gesorg het. Na die publikasie van 12 redaksionele spotprente op 30 September 2005 in dié Deense koerant, het Deense Moslem-organisasies ernstig beswaar gemaak teen die uitbeeldings. Die Moslems het
Lees verder: Is Zapiro se penis-Zuma soos Deense karikature van Mohammed?
Wit linkses raak ‘rassisties en kolonialisties’
Die Suid-Afrikaanse regering versoek die dringende verwydering van die jongste Zapiro-spotprent oor Jacob Zuma in die Mail & Guardian Vrydag. “Die regering doen ‘n beroep op Jonathan Shapiro (Zapiro) om sy spotprent te onttrek, en dring daarop aan die Mail & Guardian dit verwyder van die webwerf,” het die regeringswoordvoerder Jimmy Manyi, in ‘n verklaring
Lees verder: Wit linkses raak ‘rassisties en kolonialisties’
Zapiro pen nog ‘n kinderagtige Zuma-penis
Die Mail & Guardian het Vrydag ‘n kinderagtige spotprent van Zapiro waarin pres. Jacob Zuma as ‘n penis uitbeeld, verdedig, het Eyewitness News berig. Die flouerige spotprent, wat in dié week se uitgawe van die koerant verskyn het, wys Zuma duidelik as ‘n manlike orgaan waar hy in ‘n spieël kyk met ‘n onderskrif wat
Rasrewolusie tref Frankryk
Die Sosialistiese Francois Hollande wat die Franse presidentskap dié lente oorgeneem het, het vele Franse kiesers laat hoop dat sy nuwe regering ‘n duidelike verandering in die rigting van die “bling-bling” administrasie van sy voorganger, Nicholas Sarkozy sal bring. Sy kabinet met baie vars gesigte, lyk asof hy omstrede kwessies met nuwe perspektiewe wil aanpak.
Nou is elke swart-op-wit moord haatmisdaad
Volgens ‘n berig op PRAAG het President Zuma ontken dat plaasmoorde rasgedrewe is. Hoewel statistiek ‘n belangrike apparaat is om die situasie mee te ontleed, moet ons ook na die breer politiek konteks kyk. Om die waarheid te se bied laasgenoemde genoegsame bewys om nie langer oor hierdie kwessie te twyfel nie. Dit verg ook
Boervrou sterf na plaasaanval
Gloudien van Rensburg is Donderdagnag in die Limpopo Medi-Clinic, in Polokwane, oorlede ná ‘n wrede plaasaanval. Gloudien van Rensburg (62), wat ‘n parapleeg was ná die aanval op 20 Junie, is deur swart aanvallers in die rug geskiet. Sy is in die Limpopo Medi-Clinic, in Polokwane, behandel. Haar man, wat langs haar in die bed
Zille wil Wes-Kaap verswart
Die Wes-Kaap se “tragiese” geskiedenis is te blameer vir sy klein swart middelklas, het premier Helen Zille aan ‘n vaardighede-colloquium gesê. Volgens die Cape Times, het sy gesê grensoorloë en koloniale administrasies het ‘n rol gespeel om swart mense uit die provinsie te hou. “Ons moet ‘n paar harde feite in die gesig staar. Nie
Brandstofmaatskappye moet transformeer, of…
Swart eienaarskap van brandstofmaatskappye in Suid-Afrika is ver onder die teikens wat in 2000 ooreengekom is, sê die minister van energie, Dipuo Peters. Peters het Donderdag gewaarsku dat maatskappye hulle bedryfslisensies kan verloor as hulle nie gehoor gee aan transformasie nie. Onder die petroleum-en vloeibare brandstowwe se Handves van 2000, het maatskappye belowe om 25%
