Pastoor, toordokter met kop in emmer verbind

‘n Toordokter en ‘n pastoor se seun is deel van ‘n groep van drie mense wat verlede week in hegtenis geneem is nadat ‘n menslike kop uit ‘n graf in Makwassie in die Noordwes gesteel is, het die Sowetan Maandag berig. Volgens die familielede van Ezekiel Motloung, wat op 1 Julie begrawe is, is die

Lees verder: Pastoor, toordokter met kop in emmer verbind

‘Iets is vrot in Brittanje’

Die arme prinses! Dit is skaars ‘n paar maande, of sy word vir die wolwe gegooi. Nie net haar tande nie, maar ook die land wat sy verteenwoordig, is onder die soeklig. Die jongste voorblad van die Amerikaanse konserwatiewe tydskrif, The New Republic, bevat ‘n aantal artikels oor die einde van die Britse Ryk, met

Lees verder: ‘Iets is vrot in Brittanje’

Rapport berig oor wrede wit boer

‘n Boer van Carletonville en twee van sy vriende word daarvan beskuldig dat hulle ‘n plaaswerker oor ‘n periode van drie dae aangerand het, het Rapport Sondag berig. Die Carletonville-landdroshof het Vrydag die saak van Jacques Gouws en sy medebeskuldigdes, Willem Meyer en Susan Janse van Rensburg, tot 20 Julie uitgestel. Die drie is vrygelaat

Lees verder: Rapport berig oor wrede wit boer

China, VSA belê groot in SA

Plaaslike direkte buitelandse beleggings het die US5.9 miljard-merk bereik in 2011, aangehelp deur veral Amerikaanse en Chinese beleggings, volgens ‘n VN-verslag wat Donderdag vrygestel is. Die wêreld se Investeringsverslag van 2012 is opgestel deur die Verenigde Nasies se Handel en Ontwikkeling (UNTAD) en is aangebied aan plaaslike joernaliste deur die IDC, die plaaslike Industrial Development

Lees verder: China, VSA belê groot in SA

Weermag slaan glo korrupsie heeltemal hok by binnelandse sake, sê minister

Drastiese maatreëls het glo gehelp om korrupsie hok te slaan by OR Tambo Internasionale Lughawe, sê die minister van binnelandse sake Nkosazana Dlamini-Zuma. “Daar was baie korrupsie. Mense kom in [Suid-Afrika] sonder visums, wat visums moet hê, en daar is selfs dinge soos die spook-reisigers,” het sy Vrydag gesê by ‘n sakegeleentheid in Sandton. “Mense

Lees verder: Weermag slaan glo korrupsie heeltemal hok by binnelandse sake, sê minister

Andile Mngxitama sê wat ANC agteraf dink

Die swart intellektueel Andile Mngxitama het gisteraand op SABC1 se Sunday Live-program alle blankes in die land as “setlaars” beskryf en gesê dat alle grond “gesteel” is en van blankes teruggeneem behoort te word. Mngxitama is ‘n rubriekskrywer van die Nasperskoerant City Press, asook die Mail & Guardian. Vir Mngxitama is die ANC nog lank

Lees verder: Andile Mngxitama sê wat ANC agteraf dink

Barclays-skandaal gaan elkeen raak

‘n Strafregtelike ondersoek na die rentekoers-skandaal by Barclays Bank het begin, berig RSG. Die bank is reeds deur finansiële reguleerders met meer as R4 miljard beboet vir die oortreding. Die voorval het intussen gelei tot die bedanking van die bank se bestuurshoof en bedryfshoof. Dit is tans die fokus van hewige politieke debat in Brittanje.

Lees verder: Barclays-skandaal gaan elkeen raak

Apartheidsrevisionisme is nodig

Verlede Sondag het ek in my rubriek Giliomee breek ‘n lansie vir Verwoerd kommentaar gelewer op Hermann Giliomee se Rapport-artikel Apartheid: was dit dan net boos? Vandag reageer prof. Anton van Niekerk van Stellenbosch ontsteld op Giliomee se beredeneerde en genuanseerde perspektief op apartheid deur dit as “immoreel en onverantwoordbaar” te beskryf. Hiermee sien ons

Lees verder: Apartheidsrevisionisme is nodig

Ekonomie moet verswart, sê Zuma

Die regering se infrastruktuur-ontwikkelingsprogramme moet ‘n bydrae lewer tot transformasie, het pres. Jacob Zuma Vrydagaand in Johannesburg gesê. “Ons wil hê swart mense moet meer word as net die houers van 3% aandele in dié maatskappy, of 5% in daardie maatskappy. Ons wil fabrieke sien wat deur swart entrepreneurs besit word.” Zuma het ‘n toespraak

Lees verder: Ekonomie moet verswart, sê Zuma