Twee mans is in Johannesburg in hegtenis geneem in verband met die moord op die boer Jannie du Plessis, wat op sy plaas Gretna Green naby Villiers in die Vrystaat vermoor is. Die mans, 29 en 33, is ná ‘n maand lange soektog deur die Valke in Brixton en Alberton in hegtenis geneem, het Beeld
Zambië se wit adjunk-president ‘haat’ SA, Afrikaners
Suid-Afrika het op ‘n verduideliking van Zambië aangedring ná opmerkings wat sy vise-president Guy Scott na bewering gemaak oor Suid-Afrika. Scott, wit en Brits, is ‘n bewonderaar van Margaret Thatcher en het haar begrafnis onlangs bygewoon. Hy het aan The Guardian koerant in die Verenigde Koninkryk gesê Zuma is soos die voormalige apartheidsleier FW de
Lees verder: Zambië se wit adjunk-president ‘haat’ SA, Afrikaners
Indië se hoëkommissaris in SA is… ‘n Gupta!
Die Indiese Hoëkommissaris in Suid-Afrika, is ook toevallig ‘n Gupta. Virendra Gupta is deur die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking gevra om te verduidelik hoe toestemming verkry is vir die Gupta-vliegtuig om te land by die Waterkloof-lugmagbasis. Kommissaris Virendra Gupta, wat die troue van Vega Gupta en Aakash Jahajgarhia bygewoon het, word beskou as
Guptas ontken dat hulle wit bediendes, polisie gebruik
Die Gupta-familie het berigte verwerp dat gaste geweier het om bedien te word deur swart personeel by die Sun City-oord in Noord-Wes. Praag het berig dat die Gupta-gaste slegs wit personeel wil sien. Solly Phetoe, Cosatu se provinsiale sekretaris, het Donderdag ook gesê dat die gaste by die Guptas ‘n vierdaagse troue verkies om deur
Lees verder: Guptas ontken dat hulle wit bediendes, polisie gebruik
Regering steeds in duister oor Gupta-toestemming
Die regering is steeds in die duister oor wie toegelaat het dat ‘n privaat straler met die Gupta-familie se trougaste by die Waterkloof-lugmagbasis land, het die kabinet Donderdag gesê. Dié nuus het politieke partye en organisasies, insluitend die ANC, DA, IVP, Cosatu en die SAKP, hewig ontstig. Die partye het dit beskryf as ‘n misbruik
Lees verder: Regering steeds in duister oor Gupta-toestemming
Gupta-straler verwyder
Die Guptas se privaatstraler is Donderdagmiddag van die Waterkloof-lugmagbasis in Pretoria verwyder, het die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag gesê. “Ja, ek kan bevestig dat die straler vanmiddag van die lugmagbasis af verwyder is,” het Siphiwe Dlamini, woordvoerder, gesê. “Die inligting wat ek het, is dat dit na die OR Tambo Internasionale Lughawe geneem is.” Nosiviwe Mapisa-Nqakula,
Gupta-straler moet dadelik weg, sê minister
Nosiviwe Mapisa-Nqakula, minister van verdediging, het Donderdag gelas dat die Guptas se privaatstraler van die Waterkloof-lugmagbasis verwyder word. “Die goedkeuring moet teruggetrek word en die vliegtuig moet onmiddellik verwyder word,” het die minister in ‘n verklaring gesê. Mapisa-Nqakula het verder gevra dat ‘n ondersoek gedoen moet word oor hoekom die lugmag genader is met ‘n
Guptas eis slegs blanke skoonmakers, kelners by Lost City
Die Indiese pierewaaiergesin, die Guptas, betaal R80 miljoen om die hele Lost City by Pilanesberg te bespreek. Die Guptas het egter ‘n voorwaarde gestel: “Ons wil slegs deur blankes bedien word. Daar moet ook blanke kokke en skoonmakers vir ons kamers wees.” Personeel by Sun International het oor die afgelope dae kliphard gewerk om blanke
Lees verder: Guptas eis slegs blanke skoonmakers, kelners by Lost City
Waar’s die Indiërgaste se visums?
Die Vryheidsfront Plus wil op ‘n dringende basis van die minister van Binnelandse Sake weet of die byna 200 gaste van die Guptas tydens hulle aankoms op die Waterkloof-Lugmagbasis oor die nodige visums beskik het om Suid-Afrika te besoek. Volgens dr. Corné Mulder, die VF Plus se woordvoerder oor binnelandse sake, moet besoekers vanuit Indië
Mynbase gaan aanspreeklik gehou word vir plofstof wat verdwyn
Moeilike tye wag vir Suid-Afrika se superryk mynbase. Die hoë salarisse wat betaal word aan vakbondbase deur die myne, lei glo nie noodwendig tot die beskerming van werkers nie. Nou lyk dit of mynbase kriminele klagtes vir die OTM-bomaanvalle in die gesig staar. Die land se bankwese word in gevaar gestel deur die aantal OTM-bomaanvalle,
Lees verder: Mynbase gaan aanspreeklik gehou word vir plofstof wat verdwyn
