Zuma-skildery met swart verf beskadig

Die omstrede skildery van president Jacob Zuma in die Goodman-galery in Johannesburg is met swart verf beskadig, het die galery se personeel Dinsdag bevestig. ‘n Swartman word deur die galery se veiligheidswagte aangehou. “Die werk is met swart en rooi verf oorgeverf,” het ‘n woordvoerder gesê. Die polisie is blykbaar na die toneel op pad.

Lees verder: Zuma-skildery met swart verf beskadig

Ons donker planeet, deel 2

Ons donker planeet, deel 1 Soos ek grootgeword het, het my vader my al hoe meer besonderhede omtrent die rare gebeurtenis vertel. “Kaio, my seun,” het hy gewoonlik gesê. “Ons was binne enkele ure op die ongelukstoneel, met ons sweeftuie wat geluidloos oor die boomtakke skeer. Ons het die swart krater gesien waar die ontploffing

Lees verder: Ons donker planeet, deel 2

Monopolieë se wurggreep moet gebreek word

Industriële transformasie kan slegs voltrek word as globale monopolieë se wurggreep oor Suid-Afrika se minerale hulpbronne gebreek word, sê Numsa in besprekingsdokumente wat Maandag vrygestel is. “Om hierdie wurggreep sal te breek sal ‘n vasberade en intervensionistiese staat vra wat nie skaam is om beherende belang in strategiese hulpbronne op te neem nie,” het die

Lees verder: Monopolieë se wurggreep moet gebreek word

‘Hoekom trek ons nie ons broeke af nie?’

Die regerende party se nasionale uitvoerende komitee (NUK) sê die omstrede skildery van pres. Jacob Zuma is rassisties. “Dit is ongeskik, dis kru, dis minagtend, dis rassisties,” het Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, gesê. Mantashe sê as dit ‘n wit man in die skildery was, sou die reaksie baie anders wees. Hy sê baie

Lees verder: ‘Hoekom trek ons nie ons broeke af nie?’

Oproer in Rustenburg kring uit

Oproer in Rustenburg het Maandag gewelddadig geraak toe die polisie met klippe bestook is en geboue aan die brand gesteek is, het die polisie in Noordwes gesê. Volgens brig. Thulani Ngubane het die betoging begin met slegs 150 betogers Sondag. “Die getal betogers het aangegroei. Daar was teen Maandagmiddag sowat 3 000 betogers wat saamgetrek

Lees verder: Oproer in Rustenburg kring uit

Galery weier om skildery af te haal

Johannesburg se Goodman Gallery sal nie ‘n skildery van pres. Jacob Zuma met sy penis wat blootgestel word, verwyder nie, want dit sou sensuur wees. “Ons voel dit is sensuur om die uitbeelding af te haal,” het die gallery se woordvoerder Lara Koseff, Vrydag gesê. Die ANC het vroeër ‘n brief van hul prokureurs oorhandig

Lees verder: Galery weier om skildery af te haal

Skildery sal Zuma se aansien verhoog

Oliver Tambo se dogter, die spotprenttekenaar Zapiro en die Joodse kunsgemeenskap in Johannesburg, skree “Vryheid van uitdrukking!”, maar vir die gesin van die president is die skildery nie snaaks nie. Die Afrikaanse gemeenskap is ook geskok deur die skildery.  In onderhoude wat praag.co.za gedoen het, het mense gesê dit is ‘n kinderagtige manier om kritiek

Lees verder: Skildery sal Zuma se aansien verhoog

ET-verhooruitspraak more

Die twee mense wat daarvan beskuldig word dat hulle Eugene Terre’Blanche vermoor het, sal Dinsdag verneem wat met hulle gaan gebeur. Regter John Horne het by die laaste hofverrigtinge op Ventersdorp aan die staat en die verdediging gesê dit gaan waarskynlik ‘n lang uitspraak wees. Chris Mahlangu en ‘n tiener word daarvan aangekla dat hulle

Lees verder: ET-verhooruitspraak more

Israel se premier waarsku teen swart immigrante

Eerste Minister Benjamin Netanyahu waarsku dat Israel oorval kan word deur onwettige immigrante uit Afrika. Die toenemende aantal migrante is hoog op die nasionale agenda na aanleiding van ‘n reeks misdade, insluitend verkragtings, wat op die nuwelinge geblameer word. Netanyahu, sê die instroming “bedreig die binding van die Israeliese samelewing, sy nasionale veiligheid en sy

Lees verder: Israel se premier waarsku teen swart immigrante