Zuma-skildery met swart verf beskadig

zumaskildery

zumaskilderyDie omstrede skildery van president Jacob Zuma in die Goodman-galery in Johannesburg is met swart verf beskadig, het die galery se personeel Dinsdag bevestig.

‘n Swartman word deur die galery se veiligheidswagte aangehou.

“Die werk is met swart en rooi verf oorgeverf,” het ‘n woordvoerder gesê.

Die polisie is blykbaar na die toneel op pad.

Op Twitter het die geskorste ANC-jeugleier Julius Malema gesê: “Die ou wat die Zuma-spies oorgeverg het, is ‘n nasionale held.”

Данильченко

Maak 'n opvolg-bydrae