Manto die Bantoe

Die heengaan van Manto Tshabalala-Msimang, wat haar mediese studies aan die “Eerste Leningradse Mediese Instituut” in die voormalige Sowjetunie ondergaan het, het al vir heelwat kommentaar gesorg. Manto het as lid van die ANC-nomenklatoera ‘n tweede lewer vóór ander pasiënte ontvang en het vir haar Afrosentriese menings oor MIV-Vigs wêreldberoemd geword. ‘n Aspek wat meeste

Lees verder: Manto die Bantoe

Sprinkaan se verwoestende geheim ontrafel

Kort voor ‘n swerm sprinkane besoek aan ‘n paar Bloemfonteinse woonbuurte gebring en weer verkas het, het Britse en Australiese wetenskaplikes in Science berig oor hoekom hulle meen sprinkane van sku alleenlopende woestynsprinkane skielik sosiale allesvreters word. Of soos Trouw dit stel: “In zwermen van miljarden gaan ze daarna op vreetmissie.” Dit word veroorsaak, meen

Lees verder: Sprinkaan se verwoestende geheim ontrafel

Intergrasie in Nederland misluk

De kloof tussen autochtone en allochtone Nederlanders groeit, ook al is de positie van immigranten verbeterd op het gebied van onderwijs, de positie van vrouwen, werkgelegenheid, behuizing en taalvaardigheid. Een groeiend aantal van oorsprong Nederlandse burgers vreest dat ze zich steeds meer aan de wensen van immigranten moeten aanpassen. In 2000 was 28 procent het

Lees verder: Intergrasie in Nederland misluk

Hippies beheer die Weste

{jathumbnail off} Kopenhagen het gekom en gegaan. Die droom van ‘n wêreldregering met groot mag en geld kon nie nou bereik word nie. Nie as gevolg van Climategate nie, maar as gevolg van ‘n magstryd tussen die Weste (die debiteur) en Sjina (die krediteur). Sjina het gewen. Climategate is nog besig om die omvang van

Lees verder: Hippies beheer die Weste

Kameeldrift loop steeds deur

Die Kameeldrift-omgewing noordoos van Pretoria loop steeds onder gereelde aanvalle deur, ten spyte van politici se vrome verkiesingsbeloftes. Renier Lamprecht is Dinsdag oorlede nadat hy vir die tweede keer in ’n huisrooftog geskiet is. Hy het sy uiteindelik noodlottige beserings met uitroepe van ongeloof begroet. Die middeljarige Lamprecht is in die bolyf geskiet deur een

Lees verder: Kameeldrift loop steeds deur

Die begrafnisdiens

Die roudiens word in die KWV se brandewynstokery gehou. Spreker op spreker besing die oorledene se lof, terwyl die bywoners al hoe meer besope raak as gevolg van die gratis versnaperinge wat deur die borge verskaf word. Die oorledene was immers persoonlik verantwoordelik vir ‘n beduidende deel van KWV se omset vir donkiejare al –

Lees verder: Die begrafnisdiens

ANC-jeugliga wil omroeper laat skors

Die ANC-jeugliga se Mameloditak, in Pretoria-Oos, het Dinsdag gevra dat die 5FM-omroeper Gareth Cliff geskors moet word. Opmerkings wat Cliff na die dood van die voormalige minister van gesondheid, Manto Tshabalala-Msimang, gemaak het was onbehoorlik, het die voorsitter Ghandi Magolego Dinsdag gesê. “As die Mamelodi-sone stel ons ‘n memorandum vry om stemme te werf…” Cliff

Lees verder: ANC-jeugliga wil omroeper laat skors

Limpopo-boer sterf in plaasaanval

Die moord op Pieter Snyman, bestuurder van die plaas Balmoral, naby Vivo in Limpopo, het skokgolwe deur die gemeenskap gestuur. TLU SA Noord het in ‘n mediaverklaring gesê Snyman is dood nadat hy deur vier mans buite sy huis aangerand is. Jan Viljoen, voorsitter van TLU SA Noord sê Snyman se vrou en twee dogters

Lees verder: Limpopo-boer sterf in plaasaanval