Mentaliteit van die familievuurtjie

In verskeie dele van die land is daar gemeenskappe wat betreklik gewelddadig raak oor diensleweringsbeloftes wat na dié beloftes gemaak is, soos mis voor die son verdwyn. Dié ongemak met owerheidsuitsprake word versterk deurdat mense via die media verneem van opmerkings en beloftes wat politici vir gehore maak wat baie duidelik net vir daardie gehore

Lees verder: Mentaliteit van die familievuurtjie

Sal die NAVO-inisiatief werklik kernwapens verminder?

NAVO se sekretaris-generaal Anders Fogh Rasmussen glo Rusland moet deelneem aan die Konvensionele Magteverdrag. KMV, in Europa. Rasmussen wil dié kernsperinisiatief met 28 lede van die Alliansie bespreek. Die verdrag sal volgens NAVO die volume kernwapens in die wêreld verminder na wat aanvaarbare vlakke vir hedendaagse bedreigings is. Die KMV is op 19 November 1990

Lees verder: Sal die NAVO-inisiatief werklik kernwapens verminder?

750 dakloos na brand in Sandton

Minstens 750 mense is dakloos gelaat ná ‘n gebou wat hulle onwettig beset het, in Marlboro, Sandton aan die brand geslaan het. Percy Morokane, ‘n woordvoerder van die Johannesburgse nooddienste, het Maandag gesê die mense het plakkershutte in die verlate fabriek op die hoek van Derdestraat en Vierdelaan gebou. Die oorsaak van die brand word

Lees verder: 750 dakloos na brand in Sandton

‘Swak kommunikasie lei tot plaasmoorde’

Nathi Mthethwa, minister van polisie, het Maandag by AgriSA se Misdaadkonferensie in Centurion gesê arbeidskwessies en swak kommunikasie tussen boere en plaaswerkers lei tot plaasmoorde. Hy het gesê politiek en by implikasie rassevooroordeel speel geen rol by plaasaanvalle nie. “Mense moet regtig sensitief wees as hulle uitsprake maak oor misdade, veral dié wat ondersoek word.

Lees verder: ‘Swak kommunikasie lei tot plaasmoorde’

Slenkdalkoors versprei

‘n Boer is dood en sewe gevalle van die gevreesde slenkdalkoors is in die Vrystaat en die Noord-Kaap aangemeld, het die adjunkminister van gesondheid Maandag gesê. “‘n 45-jarige man wat op 26 Februarie in die hospitaal opgeneem is, is ‘n dag later dood ná slenkdalkoors by hom gediagnoseer is,” het Molefi Sefularo in ‘n verklaring

Lees verder: Slenkdalkoors versprei

Ope brief aan Praag

Is dit net ek of is hier ‘n hewige anti-Afriforum/Solidariteit sentiment? Die agbare heer L.I. Bertijn vertel eers hoe groot geskenk Zuma aan die Afrikaners is en dan weer watter selfbehepte skollies die bestuur van Afriforum is! Mis ek iets? Net omdat Afriforum hul gedistansieer het van die VF+, iets wat ek kort na die

Lees verder: Ope brief aan Praag

Die soektog na leiers

Soos wat mens by mede-Afrikaners aan huis kom om hulle as kiesers te registreer, word mens soms gevra oor watter kwaliteite volksleiers moet beskik. Dit is ‘n baie goeie vraag en iets om ernstig oor te besin. Dit wil uit gesprekke voorkom of ‘n leier se christelike beginsels vir meeste volksgenote belangrik is. Ek is

Lees verder: Die soektog na leiers

Zuma stel lys van sy belange op

President Jacob Zuma het begin om ‘n lys van sy belange op te stel en is gereed om dit te verklaar indien dit van hom vereis word, het sy woordvoerder Vincent Magwenya Maandag gesê. “Mense moet ook weet dat die president, terwyl hy op terugvoering van sy regspan wag, ‘n voorlegging laat voorberei het, sou

Lees verder: Zuma stel lys van sy belange op

Die fliek wat niemand nog gesien het nie, wen

Die eerste vrou wat met die gesogte toekenning, Hollywood se topprys vir regisseurs wegstap, is Kathryn Bigelow. Sy is ook toevallig die voormalige eggenote van James Cameron, regisseur van die gewilde en insgelyks benoemde Avatar. Drudgereport het die film beskryf as ‘n fliek wat niemand nog gesien het nie. Bigelow het ‘n Oscar losgeslaan vir

Lees verder: Die fliek wat niemand nog gesien het nie, wen