Die leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), Julius Malema, verseg om sy uitlatings oor Indiërs in Durban terug te trek of daarvoor om verskoning te vra. Tydens sy party se vierde verjaardagvieringe in dié stad het Malema gesê: “Hier in Durban, hier in KZN, word alles wat strategies is aan Indiërs gegee… elke groot tender
Lees verder: Malema vra nie om verskoning vir anti-Indiëruitlatings
