VF+ ruk jeugleier in die bek

Na aanleiding van ’n mediaverklaring wat op 10 Mei 2009 deur mnr. Cornelius Jansen van Rensburg, die VF Plus se Nasionale Jeugleier, uitgereik is en waarin hy aantygings teen die Leier van die VF Plus maak, het die Uitvoerende Dagbestuur van die VF Plus vandag besluit om mnr. Cornelius Jansen van Rensburg se lidmaatskap ooreenkomstig

Lees verder: VF+ ruk jeugleier in die bek

Wapens en hulp kom in dieselfde vrag

Lugvragkontrakteurs wat betrokke is by die vervoer van internasionale hulpvoorrade en vredesoperasies na Afrika se konflikgebiede, smokkel ook wapens sê 'n prominente vredesnavorsingsgroep. Die Stockholm Internationale Vredesnavorsingsinstituut sê in 'n verslag dat 90% van die kontrakteurs wat wapens vervoer ook deur die VN-agentskappe, EU, NAVO en bekende nie-regeringsorganisasies gebruik word. "Die ergste plek is Soedan,

Lees verder: Wapens en hulp kom in dieselfde vrag

Madagaskar s? VSA-ambassadeur moet loop

Madagaskar se eerste minister Monja Roindefa sê Niels Marquadt, die onvergenoegde Amerikaanse ambassadeur, moet die eiland wat gebuk gaan onder voortdurende krisisse, verlaat as hy nie ophou om in te meng in hulle sake nie. Die eerste minister het gereageer op die VSA-diplomaat se toesprake wat hy tydens 'n amptelike besoek aan die suidweste van

Lees verder: Madagaskar s? VSA-ambassadeur moet loop

Mau Mau veterane bring eis teen Brittanje

Veterane van die Mau Mau rebellie, wat deur historici beskou word as die anti-koloniale beweging wat onafhanklikheid na Oos-Afrika gebring het, wil vergoeding eis van die Britse regering vir die wandade wat Britse soldate gepleeg het. Vyf bejaarde Keniane wat destyds gedurende die1950s aangehou is vir hulle rol in die opstand, is die hoofeisers in

Lees verder: Mau Mau veterane bring eis teen Brittanje

Geweld teen buitelanders duur voort

'n Jaar gelede, op 11 Mei 2008, het inwoners van Alexandra noord van Johannesburg, teen vreemdelinge in hul midde gedraai in wat die begin was van twee weke van geweld teen buitelanders. Tydens die onluste is 62 mense gedood en duisende dakloos gelaat. Die geweld het regoor Suid-Afrika versprei en selfs Kaapstad het deurgeloop.Suid-Afrikaners het

Lees verder: Geweld teen buitelanders duur voort

Die einde van die VF+ s? DA

DA-woordvoerder, Manie van Dyk, sê Pieter Mulder se aanvaarding van die adjunkministerspos in die ANC-kabinet van Jacob Zuma, is miskien vir talle 'n verrassing, maar nie vir die DA nie. "Dr Mulder plaas duidelik sy pensioen voor sy beginsels," het van Dyk gesê. Volgens van Dyk het die VF+ "nog nooit opposisiepolitiek behoorlik verstaan nie".

Lees verder: Die einde van die VF+ s? DA

‘n Fuero vir Afrikaners

ImageDie Spaanse term fuero is afgelei uit die Latynse woord “forum”, wat beteken mark of vergaderplek. Die woord het sy oorsprong in die middeleeue. Sekere dele van Spanje, byvoorbeeld, was wel deel van die Spaanse koninkryk, maar was nie ten volle geïntegreerd met die Spaanse koninkryk nie en het 'n mate van outonomie geniet. 

ImageDie Spaanse term fuero is afgelei uit die Latynse woord “forum”, wat beteken mark of vergaderplek. Die woord het sy oorsprong in die middeleeue. Sekere dele van Spanje, byvoorbeeld, was wel deel van die Spaanse koninkryk, maar was nie ten volle geïntegreerd met die Spaanse koninkryk nie en het 'n mate van outonomie geniet. 

Lees verder: ‘n Fuero vir Afrikaners

Khat al hoe meer gewild in Brittanje

Catha edulis, oftewel khat, is wettig in Brittanje en is besig om die voorkeurdwelm te word onder studente en verarmde bankiers wat blykbaar nie meer duurder dwelms soos kokaïene kan bekostig nie. En natuurlik is dit nog steeds die gewildste dwelm onder Somaliërs. Veral Somaliese krygshere en seerowers geniet die dwelm. In Londen gebruik meer

Lees verder: Khat al hoe meer gewild in Brittanje