Krieket: Dis nag en dis môre: Dag Twee

Die Nieu-Seelandse krieketspan het vandag van vooraf geleer hoekom dit moeilik is om ’n span soos Suid-Afrika in ’n  toetswedstryd te klop. Geen span is onkwesbaar nie, maar wanneer jy ’n  werklike goeie span hard tref, is dit nie die einde van die wedstryd nie. Jy gaan weer moet toeslaan, en weer en weer…Nieu-Seeland is

Lees verder: Krieket: Dis nag en dis môre: Dag Twee

Afrikagruweldade op Twitter-toptien

‘n Aktivis in Suid-Kalifornië is besig om wêreldwye aandag te trek met ‘n video wat oorlogsgruweldade in Afrika dokumenteer. Die groep Invisible Children was onder die top 10 terme op Twitter onder beide die wêreld- en die VSA-gehoor Woensdagaand. Dit is selfs hoër as die nuwe iPad of Peyton Manning. Laasgenoemde is ‘n Amerikaanse voetbalspeler

Lees verder: Afrikagruweldade op Twitter-toptien

In Mosambiek woed stryd tussen dier en mens

Minstens 86 mense is dood en 60 beseer is deur wilde diere in Mosambiek in 2011. Krokodille word verantwoordelik gehou vir die meerderheid van die sterftes, het die regering Woensdag aangekondig. “Die dier wat die meeste sterftes veroorsaak het, was die krokodil, wat 47 mense gedood het, gevolg deur olifante met 20 sterfstes en seekoeie,

Lees verder: In Mosambiek woed stryd tussen dier en mens

Cele-moeras verdiep

Die geskorste nasionale polisiekommissaris Bheki Cele is Woensdag in die getuiebank ondervra. Dit is die derde dag van ‘n ondersoek na bewerings van wangedrag teen hom. Cele het gesê hy het naby daaraan gekom om ‘n staat-privaat-vennootskapooreenkoms te onderteken vir die bou van nuwe ‘n polisie-hoofkwartier in Pretoria. Omdat hy van Durban kom, was hy

Lees verder: Cele-moeras verdiep

Wit vrou aan swart betogers uitgelewer

‘n Woedende skare swart betogers wat deelgeneem het aan Cosatu se opmars in Rustenburg, het ‘n wit vrou Woensdag byna vermoor. Hulle het haar voertuigvensters uitgeslaan, haar gewurg, aangerand, uit haar motor gesleep en die voertuig daarna omgekeer, berig Beeld. Twee polisielede het haar lewe gered, sê Anita Venter (24). Sy is Woensdagoggend deur die

Lees verder: Wit vrou aan swart betogers uitgelewer

Dis lekker in die laer…

Die land se linkses het, na  die ’94 oorgawe, hulleself aangestel as kenners van die laer. Die laer, soos hulle dit voorgestel het, is daardie mitiese ruimte wat Afrikaners vir hulleself reserveer. Hierdie plek, volgens linkse propaganda, is ‘n bedompige plek, vol agter-die-klip, ingeteelde, stuurse witmense. Hier is spontaniteit verbode, vindingrykheid ongewens, kleurvolheid onder verdenking

Lees verder: Dis lekker in die laer…

Cosatu-opmars goed ondersteun

Cosatu se Kaapstadprotes was so suksesvol, want e-tol en arbeidsmakelaars het gespreek tot nasionale kommer oor armoede, het die vakbond-federasie Woensdag gesê. “Dit was nie net Cosatu nie … Hulle [die nie-Cosatu geaffilieerde lede hier] is bekommerd oor die verdieping van armoede in ons land. Dit [die land] moet werk vir almal,” het provinsiale sekretaris

Lees verder: Cosatu-opmars goed ondersteun

Mulder se opmerking ‘belangriker as ooit’

André Fourie, oud-minister en die VF+ se woordvoerder oor internasionale aangeleenthede, het dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus, se toespraak oor die grondkwessie belangriker as ooit genoem in die lig van die onlangse EU-verklaring oor plaasmoorde. Hy het gesê die Suid-Afrikaanse regering behoort ernstig kennis te neem van die verklaring oor party-grense heen

Lees verder: Mulder se opmerking ‘belangriker as ooit’

Plaasmoordondersoeker geteiken

Lesers sal nog die berigte in die media rondom die gebeure in die saak teen dr Dawid Swart onthou. Die hele wraakveldtog teen hom het in Junie 2009 begin. Dr Dawid Swart, destyds ‘n lektor in kriminologie aan die Universiteit van Pretoria, woon met sy gesin op sy plaas Klipkop in die Kleinfontein-omgewing, noord van

Lees verder: Plaasmoordondersoeker geteiken