Die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty het gister gevra dat Mbeki moet bedank omdat hy geen leierskap getoon het nie. Die party is een van die regerende ANC se belangrikste bondgenote.
Drie Sewendelaanakteurs in helikopterongeluk
Drie van die akteurs in die bekende televisiereeks Sewendelaan was oor die naweek in 'n helikopterongeluk betrokke. Die helikopter het in die middel van Kroonstad neergestort kort nadat dit opgestyg het.
Zimbabwe stuur busse na Suid-Afrika
Die regering van Zimbabwe het 10 busse en vragmotors na Suid-Afrika gestuur om Zimbabwiërs huistoe te neem wat die land na die onlangse etniese aanvalle wil verlaat.
Onbekende Australi?r loop voor in Gedenktoernooi
Matthew Goggin
Lees verder: Onbekende Australi?r loop voor in Gedenktoernooi
Matiestudente sterf aan breinvliesonsteking
'n 19-jarige studente in die Heemstede-koshuis van Stellenbosch, Abigail Le Riche, is eergisteraand dood weens breinvleisonsteking.
Markte vrees Mboweni se drastiese rentekoersverhogings
Tito Mboweni
Lees verder: Markte vrees Mboweni se drastiese rentekoersverhogings
ANC-regering bedank selflose Suid-Afrikaners
Die ANC-regering het selflose Suid-Afrikaners bedank vir hul hulp aan hawelose buitelanders wat die afgelope tyd slagoffers van etniese geweld in die land was.
Petrolprys styg met 50 sent/l
Die departement van Minerale en Energie het vanmiddag ʼn hoër brandstofprys aangekondig. Die prys van alle grade petrol styg Woensdag met 50 sent per liter.
Derde kitsbank vanoggend gebom
Rowers het 'n onbekende bedrag geld geroof nadat 'n kitsbank in Strijdompark, Randburg, vanmore opgeblaas is, het die polisiediens van Gauteng laat weet.
