Blatante aanval laat spoor van verwoesting

Goed opgelei, gefokus en tot die tande toe gewapen, het 'n klein groepie geharde Islamitiese militante ongesiens in die finansiële hoofstad van Indië ingekom en 'n spoor van verwoesting gesaai.

Lees verder: Blatante aanval laat spoor van verwoesting

Smouse vas vir verkoop van toksiese melkprodukte

Image11:13:34 Vyf ongelisensieerde smouse wat besmette melkprodukte verkoop het, is in Durban se sentrale gebied vasgetrek, het die Durbanse metropolisie Vrydag gesê.

Lees verder: Smouse vas vir verkoop van toksiese melkprodukte

Drie bemanningslede gered n? skip deur seerowers aangeval is

Image10:45:05 Somaliese seerowers het Vrydag 'n Liberiese skip geskaak in die Golf van Aden, maar drie bemanningslede het ontsnap deur oorboord te spring.

Lees verder: Drie bemanningslede gered n? skip deur seerowers aangeval is

Ontploffings en geweervuur gehoor by Tajhotel

Image

Onlangse brand by die Tajhotel in Moembaai

10:27:20 Twee groot ontploffings en geweervuur is gehoor uit die Tajhotel in Moembaai, waar kommandolede steeds soek na 'n gewapende man.

Lees verder: Ontploffings en geweervuur gehoor by Tajhotel

Zimbabwe smeek om hulp oor cholera

Image

Bakterie? van vibro cholerae

09:35:49 Zimbabwe het Donderdag 'n beroep gedoen om hulp met die cholera-epidemie, en gewaarsku dat die uitbraak kan vererger met die begin van die reënseisoen, terwyl die amptelike dodetal amper 400 bereik het.

Lees verder: Zimbabwe smeek om hulp oor cholera

Switserse hoof s? Singapoerbanke bied meer geheimhouding

Singapoer behoort weer onder die vergrootglas geneem te word ten opsigte van die banke daar se geheimhouding. Dit is die mening van die hoofuitvoerendebeampte van die Switserse bankiersvereniging, terwyl die Asiese stadstaat voortgaan om sy geldbestuur en private bankbedryf uit te brei.

Lees verder: Switserse hoof s? Singapoerbanke bied meer geheimhouding