Die drie is deur 'n skip van die Duitse vloot gered, het Franse bronne aan AFP gesê.
10:45:05 Somaliese seerowers het Vrydag 'n Liberiese skip geskaak in die Golf van Aden, maar drie bemanningslede het ontsnap deur oorboord te spring.
Die drie is deur 'n skip van die Duitse vloot gered, het Franse bronne aan AFP gesê.