Bepalende toets vir Indië

Die kolwers Suresh Raina en Dinesh Karthik is ingesluit by Indië se span vir die bepalende toets teen die Proteas wat Sondag in Kolkata begin. Die snelbouler Shanthakumaran Sreesanth is ook ingesluit in die span wat die Indiese Krieketraad (BCCI) Dinsdag aangekondig het. Indië het die eerste toetswedstryd in Nagpur met ‘n beurt en ses

Lees verder: Bepalende toets vir Indië

Wie het gebaat by die oorgawe?

Ek het nou ‘n hele paar artikels gelees rakende die 20ste viering van die gewraakte vrylating van 2 Februarie 1990. Vele braak gal oor die aangeleentheid, en ander is “ontnugter”. Dan is daar diegene wat dit besing. ‘n Mens kan nie help om te wonder wie was die begunstigdes nie. Die blanke oor die algemeen

Lees verder: Wie het gebaat by die oorgawe?

Waar is dit veilig?

‘n Aantal jare gelede het ‘n Suid-Afrikaanse minister die opmerking gemaak dat huisbrake in Australië meer algemeen voorkom as in Suid-Afrika. Niemand het hom ernstig opgeneem nie. Die minister se statistieke is waarskynlik gebaseer op dié van Nation Master, wat Australië inderdaad bo-aan die lys plaas met Suid-Afrika in die 10de plek. Hierdie tabel druk

Lees verder: Waar is dit veilig?

Varklonge sal mense binnekort red

Volgens mediese navorsers in Australië sal varke se longe binne die volgende dekade in mense oorgeplant kan word. Varkorgane is tot dusver as  nie geskik beskou nie aangesien dit ophou funksioneer sodra dit met menslike bloed in aanraking kom. Navorsers by die Alfred-hospitaal in Melbourne kon egter daarin slaag om dié probleem te oorkom met

Lees verder: Varklonge sal mense binnekort red

Google sê Facebook die stryd aan

Google gaan die sosiale netwerk Facebook die stryd aansê. Facebook en Twitter se gebruiksvriendelike kommunikasie gaan deur Google nageaap word. Die soekenjinreus gaan sy Gmail-gebruikers in staat stel om status-boodskappe en ander items op hul Gmail blaaie te plaas. Google het onlangs hul soekfunksie verbeter om aan internetgebruikers makliker toegang tot sosiale netwerke te kan

Lees verder: Google sê Facebook die stryd aan

MDC vra nuwe verkiesing

Volgens die Beweging vir Demokratiese Verandering (MDC) is ‘n nuwe verkiesing die enigste oplossing vir Zimbabwe. Austin Moyo, MDC-voorsitter in Suid-Afrika, het Dinsdag die media toegespreek in Braamfontein, Johannesburg en gesê dat die SAOG die nuwe verkiesing so gou moontlik moet organiseer. Die toespraak is gehou aangesien Suid-Afrikaanse onderhandelaars terug sou gaan na Harare in

Lees verder: MDC vra nuwe verkiesing

Biblioteek afgebrand

Inwoners van die Siyathembalokasie by Balfour in Mpumalangs het Dinsdag weer die strate ingevaar vir die derde agtereenvolgende dag om motoriste onder klippe te steek en brande te stig. Die oproer spruit voort uit ontevredenheid met dienslewering en beloftes van werksgeleenthede by ‘n myn in die omgewing. Die polisie moes van rubberkoeëls gebruik maakom die

Lees verder: Biblioteek afgebrand

Brande woed steeds

Brande woed steeds in die Suid-Kaap en Franschhoek ten spyte van hulp van 179 brandweermanne van KwaZulu-Natal en die Vrystaat, het owerhede Dinsdag gesê. “Die brand in Haarlem naby Uniondale het tot in die Tsitsikamma-berge versprei en daar is vrese dat dié brand oornag na Keurbooms sal versprei,” het Annelize Lamprecht, brandweerhoof van die Suid-Kaap,

Lees verder: Brande woed steeds

Grasmereweg gesluit

Grassmereweg, suid van Johannesburg, was Woensdagoggend in beide rigtings gesluit na ‘n ongeluk, het die metropolisie in Johannesburg gesê. Volgens supt. Wayne Minnaar, polisiewoordvoerder, het twee taxi’s kort voor sewe teen mekaar gebots. “Verskeie mense kan beseer of dood wees, ons weet nog nie,” het Minnaar gesê. Die pad sal vir minstens ‘n uur en

Lees verder: Grasmereweg gesluit