John Mayer, Amerikaanse sangster en voormalige vriend van ‘n aantal Hollywood glansmeisies waaronder die aktrise Jennifer Aniston, moes Woensdag om verskoning vra nadat hy onthul het dat hy nie by swart vroue sal slaap nie. Dié detail het hy in ‘n onderhoud met die tydskrif Playboy bekendgemaak. Sy afkeur oor swart vroue is as rassisties
Dodetal in Haïti onseker
Haïti se regering het verklaar dat die dodetal van verlede maande se aardbewing na 217 000 gestyg het. “Daar was mense wat in Januarie berig het dat altesaam 230 000 mense op 12 Januarie in die aardbewing gesterf het,” het Paul Antoine Bien-Aime, minister van binnelandse sake, Woensdag gesê. “Dit is egter ‘n bietjie minder
Zuma daag nie op vir vieringe nie
President Jacob Zuma en Winnie Madikizela Mandela het nie opgedaag vir die vieringe by die Drakensteingevangenis nie, volgens ‘n berig in die Cape Argus. Swart en Indiër ANC-leiers het Donderdag saam by die hekke van die gevangenis uitgestap om Nelson Mandela se vrylating uit die tronk 20 jaar gelede te vier. Mandela en Madikizela Mandela
‘Mandela ondersteun nasionalisering’
Nasionalisering was ‘n beleid wat Nelson Mandela self ondersteun het, het Julius Malema Donderdag gesê. Malema het gepraat by ‘n ANC-ontbyt wat by Drakensteingevangenis naby die Paarl gehou is om die 20ste herdenking van Mandela se vrylating te vier. Malema het gesê dat Mandela ‘n generasie verteenwoordig het wat die ANC van ‘n gemiddelde organisasie
Vlugtelinglyke spoel op strand uit
Die lyke van agt vlugtelinge, een van hulle ‘n jong meisie, het by ‘n strand op die Aegeaneiland van Samos uitgespoel. Volgens beamptes neem hulle aan dat die mense probeer het om die kus van Turkye na Samos oor te steek, toe hul boot in rowwe seetoestande omgeslaan het. Die lykevan ‘n vrou en agtjarige
Pres. Jacob Zuma se staatsrede
‘n Staatsrede met ewe veel weglatings as belangrike sake wat gemeld is, met ‘n groot vraagteken oor of daar dié keer iets op grondvlak van goeie voornemens gaan gebeur. Terwyl baie gemaak is van die skep van werksgeleenthede en die ekonomie, het misdaad weinig meer as ‘n terloopse vermelding gekry. In die lig van sy
Gedienstige generaals
{jathumbnail off} дитячі іграшки інтернет магазинФильчаков Харьков
Wat weet ons?
Terwyl Afrikaner”leierskap”, binne-parlementêr en buite-parlementêr, hulself amuseer en hul tyd en kapasiteit, of gebrek daaraan, vul met filosofieë, teorieë en goed genuansieerde en kruiperige “kritiek, rakende die onregte wat blankes beleef en die regte van minderhede en dan in die besonder, die van blankes in Suid Afrika en nog meer spesifiek die van die Afrikanervolk
Ballon wat geprik is
Werklikhede is dikwels baie anders as die Utopia wat politici voorhou, en kandidate wat tydens ‘n verkiesingsveldtog op ‘n golf van gewildheid kon ry, is dikwels kort na hulle tot die tuig verkies is baie ongewild. Die jongste voorbeeld is pres. Barack Obama wat ‘n jaar na sy verkiesing reeds in meningsopnames druip. Tot die
Geweld in Balfour bedaar
Dit was “baie, baie stil” in die Siyathembalokasie in Balfour Woensdagoggend na geweldadige betogings wat vroeër in die week daar plaasgevind het, het polisie in Mpumalanga gesê. Die inwoners het begin kalmeer teen 22:00 Dinsdagaand, het sers. Sam Tshabalala, polisiewoordvoerder, gesê. “Dit is rustig in die lokasie en ons het lede wat die situasie monitor,”
