Nigerië se president oorlede

Nigerië se president, Umaru Yar’Adua, is na ‘n lang siekbed dood, het ‘n beampte in sy kantoor Woensdagaand bevestig. Olusegun Adeniyi, presidensiële woordvoerder, het gesê Yar’Adua is omstreeks 22:00 by die Aso Rock presidensiële villa dood. детский интернет магазин игрушкилобановский обыск

Lees verder: Nigerië se president oorlede

Afrikanerverraaiers se ontkenning

Die vorige meningspeiling op PRAAG het die vraag gevra: “Wie is die Afrikaner se grootste vyand?” ‘n Mens kon óf antwoord “Afrikanerverraaiers” óf “die ANC en SAKP”. Nie minder nie as 83% van respondente het “Afrikanerverraaiers” geantwoord! Nie lank voor PW Botha dood is nie, het ek by Die Anker twee uitgebreide gesprekke met hom

Lees verder: Afrikanerverraaiers se ontkenning

Nasionale diensplig nie haalbaar

“Die aankondiging van die minister van Verdediging en Militêre Veterane, me. Lindiwe Sisulu, dat sy nasionale weermagdiens weer wil instel, is nie haalbaar nie. Daar is nie eers tans genoeg fondse om die weermag operasioneel op standaard te hou nie, des te meer is daar ook nie fondse om nasionale weermagdiens in te stel nie.

Lees verder: Nasionale diensplig nie haalbaar

Sisulu ‘n ‘moderne Magnus Malan’

Lindiwe Sisulu, minister van verdediging, het Dinsdag salarisverhogings vir soldate en pensioenvoordele vir veterane van Umkhonto we Sizwe en Apla aangekondig, ten spyte van dié departement se beroerde finansies. Benewens groeiende personeelaanstellings wil Sisulu ook graag nasionale diensplig terugbring. Byna die helfte van alle weermagpersoneel is tans HIV-postief. Sisulu het gesê die weermag se doelk

Lees verder: Sisulu ‘n ‘moderne Magnus Malan’

Vrystaat – van modelrepubliek tot Free State Province

Presies waar het sake in die Vrystaat verkeerd begin loop? Tot baie na-aan die aanbreek van die nuwe bedeling het die Vrystaat besonder goed gevaar in opnames, soos gesindheidsopnames deur die RGN. Die feit dat die vorige bedeling daarin geslaag het om taamlike hoë stempersentasies te verkry in die destydse hoogs omstrede swart munisipale verkiesings,

Lees verder: Vrystaat – van modelrepubliek tot Free State Province

Toeris het slenkdalkoors onderlede

Die eerste geval van ‘n toeris na Suid-Afrika wat met slenkdalkoors gediagnoseer is, is Dinsdag deur die Wêreld Gesondheidsorganisasie (WGO) bevestig. Dié gevreesde virus het reeds vyftien mense se lewens in die land geëis. Sedert die siekte aan die begin van die jaar begin versprei het, is dit by 172 mense landwyd gediagnoseer. Die Duitse

Lees verder: Toeris het slenkdalkoors onderlede

Bevrydingsbewegings van Suider-Afrika byeen

ANC-president Jacob Zuma en sekretaris-generaal Gwede Mantashe het Maandag in Dar es Salaam, Tanzanië, aangekom om ‘n vergadering van die voormalige bevrydingsbewegings van Suider-Afrika by te woon.   Die vergadering, wat byeengeroep is deur Chama Cha Mapinduzi (CCM) van Tanzanië, sluit ook die leiers van FRELIMO van Mosambiek, ZANU-PF in Zimbabwe, SWAPO van Namibië, en

Lees verder: Bevrydingsbewegings van Suider-Afrika byeen

Namibië gaan gasarbeid afskaf

Namibië gaan nie langer die invoer van ongeskoolde werkers uit die buiteland wat werksgeleenthede voor die neuse van Namibiërs wegraap, duld nie.  Daarmee saam is die tenderproses so aangepas dat ongeskooldes in die land pleks van buitelanders moet baat. Pres. Hifikepunye Pohamba het Saterdag tydens Werkersdagvieringe op Lüderitz dié goeie nuus oorgedra nadat hy deur

Lees verder: Namibië gaan gasarbeid afskaf