Gebroeders Steyn se monsterskoppe

Kort na Frans Steyn vir sy oorsese klubspan ‘n skepskop van sestig meter deur die mikke gejaag het, klits Morné Steyn ‘n strafskop van amper net so ver vir die Bulls teen die Crusaders deur die pale. Hierdie Steyns is miskien nie familie van mekaar nie, maar beide is gebore en getoë Vrystaters. Loeriesfontein het

Lees verder: Gebroeders Steyn se monsterskoppe

Afriforum: Almal se pêl

Ek lees Afriforum se “groot” protesdag teen misdaad op19 Mei het toe ‘n muis gebaar. Pleks daarvan om Afrikaners te verwyt as “slapgatte” moet Afriforum dalk ‘n bietjie introspeksie doen. Flip Buys, met sy groter ambisie as die partypolitiek, sal dalk ‘n bietjie moet terugsit en sy “visie, missie en strategie” moet herevalueer. Terloops slagspreuke

Lees verder: Afriforum: Almal se pêl

Immigrasie en emigrasie – Volkere in beweging

Vanuit ‘n Afrikanerperspektief het die politieke “gemors”  in Suider-Afrika in die jare sestienhonderd momentum begin gee aan die subkontinent, soos ons hom vandag ken. Swart volkere en gemeenskappe het vanaf die grootmeregebiede van Afrika in verskillende rigtings suid getrek en hulle gaan vestig in die beste reënvalgebiede – want Swartes was rondtrekkers wat van roofbou

Lees verder: Immigrasie en emigrasie – Volkere in beweging

Rubriekskrywers – die kuns om te slaag

Van Zyl Slabbert en Rhoda Kadali as gevallestudies Met die bekendstelling van nog ‘n boek deur Blouwillem Theron tydens die Volksblad se kunstefees verlede jaar het die destydse redakteur van dié koerant Blouwillem geloof omdat hy na jare daarin slaag om vol te hou om vars en oorspronklik te bly met sy rubrieke. Baie rubriekskrywers,

Lees verder: Rubriekskrywers – die kuns om te slaag

Deel van Vrystaatse Cope-leierskap sê openlik steun aan Shilowa toe

“Die Shilowa Express loop sterk, en die nasionale kongres van Cope gaan voort.” So is ’n nuuskonferensie van ‘n deel van Cope se Vrystaatse tussentydse provinsiale leierskapgroep ingelui. Dié nuuskonferensie is belê om steun aan die Shilowa-groep toe te sê wat wil hê die nasionale konferensie moet voortgaan soos die grondwet en beplanning tot dusver

Lees verder: Deel van Vrystaatse Cope-leierskap sê openlik steun aan Shilowa toe

VF+ wen saak teen Kroonstadse munisipaliteit

Die Hooggeregshof van die Vrystaat het vandag die aansoek van die Vryheidsfront Plus, dat die verkoop van die kragsentrale te Kroonstad nietig verklaar word en dat die eiendom weer in die naam van die Moqhaka-munisipaliteit geregistreer word, gelas.  Die hof het verder gelas dat die Moqhaka-munisipaliteit die koste soos op ‘n ongeopponeerde basis moet betaal

Lees verder: VF+ wen saak teen Kroonstadse munisipaliteit

Reaksiepolitiek

Twee bykans onverwante sake toon hoe kiesers op die politieke landskap kan, en behoort te reageer. Pas is bekend gemaak dat partypolitiek as deel van studentepolitiek waarskynlik by Kovsies afgeskaf gaan word. Terselfdertyd toon ‘n opname in Nederland dat politieke partye in Nederland verbaal meer regs afslaan vir die komende algemene verkiesing as wat selfs

Lees verder: Reaksiepolitiek

Kommerwekkende steun vir misdaad

Vir die afgelope paar dae word daar berig dat daar heelwat steun buite die hof vir die twee verdagtes in die Eugene Terreblanche-moordverhoor is. Ek moet bieg dat ek as Westerling die konsep van steun vir misdadigers wat `n wrede aanval gepleeg het, totaal vreemd vind. Het die Griekse gemeenskap opgeruk na die hof toe

Lees verder: Kommerwekkende steun vir misdaad