Met die ruimtetuig Atlantis gereedheid om geloods te word bied dit aan die Hubble Ruimte Teleskoop (HRT) hoop om nog vir die
volgende 5 jaar gebruik te word. Die teleskoop het kritieke herstelwerk nodig en hierdie missie is dan 'n geleentheid om die teleskoop toe te rus en te herstel om vir ten minste nog 5 jaar gebruik te word.
