Mnr. Jaco Mulder, VF Plus-LPW en provinsiale leier vir Gauteng, het Arcelor Mittal daarvan beskuldig dat hy gemeenskappe verdeel oor die gevolge van ‘n swart ekonomiese bemagtigingstransaksie in die Vaaldriehoek. Dit volg na ‘n aankondiging in die Emfuleni-raad dat Arcelor Mittal in terme van ‘n swart ekonomiese bemagtigingstransaksie ‘n gemeenskapstrust wil oprig in die Vaaldriehoek
Partydigheid vir haatspraak
Julius Malema en die ANC-Jeugliga sal nou eers laat in April of vroeg in Mei weet of Malema ‘n tweede keer sy rieme oor haatspraak styfloop. Die klag wat Afriforum gelê het oor die sing van die liedjie, Skiet dood die Boere, sal dan eers in die Hooggeregshof aangehoor word. Afriforum het die klag teen
Ondersoek na brande gevra
Die Vryheidsfront Plus het die Gauteng regering vandag versoek om ‘n dringende ondersoek te gelas na die ontstaan van talle brande die afgelope tyd in geboue in die provinsie. Dit volg nadat ‘n brand vroeër die week die Pretoria Landdroshofgebou in puin gelaat het en ‘n brand vandag in die Hillbrow toring in Johannesburg ontstaan
Afriforum trek haatspraakklag teen ANC terug
AfriForum het gisteroggend ‘n klag van haatspraak wat hy teen mnr. Julius Malema en die ANC ingedien het, teen die ANC teruggetrek. Malema se verhoor sal na verwagting einde April volgende jaar voor regter Colin Lomont in die hooggeregshof in Johannesburg begin. Die klag van haatspraak kom nadat Malema die woorde Dubul’ ibhunu (“skiet die
Hitler was links! en ander gedagtes uit Nederland
Van al die lande waar een of ander regse of konserwatiewe beweging tans aan die gang is, is Nederland by verre die opwindendste. Eers was daar die flambojante Pim Fortuyn, eertydse Marxistiese sosioloog wat agterna die sin van tradisie ingesien het. Fortuyn het binne ‘n paar jaar, deur ‘n hele aantal boeke en onderhoude, die
Lees verder: Hitler was links! en ander gedagtes uit Nederland
Willem Ratte uit op borg
Willem Ratte is uiteindelik op borgtog van R2000 vrygelaat. Hiermee loop sy eetstaking wat ‘n hele maand geduur het ook ten einde. Oudkommandant Ratte moet egter sy paspoort inhandig en weekliks by die polisie aanmeld. Verlede week het die landdros die staatsaanklaer gevra waarom Ratte nie ook vrygelaat mag word terwyl agt van sy makkers
‘Bom in hofsaal vir Ratte-saak gevind’
‘n Berig is vanaf Witbank ontvang dat ‘n bom in die hofsaal waar oudkmdt. Willem Ratte vanmore sou verskyn, gevind is. Aangesien die hofsittings tot dusver hoofsaaklik deur Afrikaners wat Ratte goedgesind is, bygewoon is, sou dit onwaarskynlik wees dat die bom vanuit Afrikanergeledere afkomstig is. Die onmiddellike vinger wys na die staat self en
Dit maak my bly!
Chaos en verval, nes orde en voorspoed beskik oor hul eie verborge en geheime wette. Die tragiek van die Afrikaner lê in die treurige verhaal van sy Bantoebevolking onder leiding van die ANC wat soos Faust sy siel aan Mephistopheles verkoop het om sy jeugdigheid terug te kry en wat daardie jeugdige krag wil gebruik
Brasilië verkies eerste vrouepresident
‘n Voormalige Marxistiese guerrilla wat gemartel en opgesluit is tydens Brasilië se lang diktatorskap, is Sondag verkies tot president van Latyns-Amerika se grootste land,’ n land in die middel van ‘n ekonomiese en politieke opbloei. Dilma Rousseff het die verkiesing gewen om Brasilië se eerste vroulike leier te wees. Met 99 persent van die stemme
Mamparralanga se gees van Mabuza
Besonder baie moeite is gedoen om Suid-Afrikaners ‘n rat voor die oë te draai na dit rugbaar geword het dat ‘n kabinetskommeling op hande is. Dit herinner aan die tyd toe ‘n eertydse premier van Mpumalanga, terwyl hy sy provinsie in die grond in regeer het, gesê het dit is in die haak vir politici
