Romney verander van kleur

Mitt Romney het Woensdag saam met Jorge Ramos en Maria Elena Salinas op Univision verskyn, maar iets was ‘n bietjie vreemd aan sy voorkoms: Sy velkleur. Die Republikeinse presidensiële kandidaat is gewoonlik nie oranje-bruin nie. Ontleders wat sy foto’s met ander optredes vergelyk het, het tot die gevolgtrekking gekom dat Romney “sy gesig vir sy

Lees verder: Romney verander van kleur

Multinasionale maatskappye adverteer gratis in Beeld

Een rede waarom ek sal ophou om Media24 se publikasies te lees, is die skaamtelose manier waarop hulle sekere produkte adverteer. Dit is nie eens Suid-Afrikaans nie, wat nog te sê Afrikaans. Ek is al lankal moeg vir Beeld se rubriekskrywers wat nie verstaan hoe mense voel nie en hoe die gewone man sukkel. Iemand

Lees verder: Multinasionale maatskappye adverteer gratis in Beeld

Valke sal Malema nie in hegtenis neem nie

Die Valke wou Vrydag nie kommentaar lewer oor berigte dat ‘n lasbrief vir Julius Malema, geskorste leier van die ANCYL, uitgereik is nie. Malema se prokureurs het die nasionale vervolgingsgesag en die Valke volgens dié berig vroeër gevra om hom nie in hegtenis te neem nie, maar om vir hom te sê waar en wanneer

Lees verder: Valke sal Malema nie in hegtenis neem nie

Ondersteuners dreig met anargie as Malema gearresteer word

Dit asof president Zuma en Helen Zille net betyds die weermag ontplooi het. Nadat City Press aangekondig het dat ‘n lasbrief vir Malema se inhegtenisname uitgereik is, gaan dit dalk nodig raak om die vrede te bewaar waar Malema se ondersteuners te ongelukkig raak. Die Vriende van Malema en die leierskap wat opgeskort is vroeër

Lees verder: Ondersteuners dreig met anargie as Malema gearresteer word

Lasbrief vir Malema uitgereik

‘n Lasbrief vir die inhegtenisname van Julius Malema is vanoggend uitgereik, het City Press berig. Hy sal na verwagting volgende week in die hof verskyn. Eyewitness News het vroeër in die week berig dat Malema in hegtenis geneem kan word nadat die Valke hul ondersoek afgehandel het. Hy is oor bewerings van korrupsie ondersoek. Данильченко

Lees verder: Lasbrief vir Malema uitgereik

Motlanthe steun Malema se reg om myners toe te spreek

Julius Malema, oud-president van die ANC-jeugliga, het die reg om ontevrede te wees nadat hy verhoed is om mynwerkers by Lonmin se Marikana-myn in die Noordwes toe te spreek, het adj.pres. Kgalema Motlanthe gesê. “Die Handves van Menseregte gee my die reg om nie saam te stem met wat jy sê, maar ek respekteer jou

Lees verder: Motlanthe steun Malema se reg om myners toe te spreek

Bob open Chinese Weermagkollege

President Robert Mugabe se Zanu-PF party het sy strewe om die land te militariseer versterk met die ingebruikneming van ‘n moderne Nasionale Weermag Kollege voor nuwe verkiesings wat na verwagting volgende jaar sal plaasvind. Waarnemers wys daarop dat die skuif ‘n sterk boodskap uitstuur dat die militêre kompleks die kitaar sal slaan by die stembus.

Lees verder: Bob open Chinese Weermagkollege

DA-plan vir oproer in Seshego val plat

Julius Malema het ‘n groep van jong teenstanders in Seshego, sy tuisdorp buite Polokwane, Woensdag uitoorlê. Die groep, onder leiding van Malema se voormalige jeugvriend en nou vyand, Boy Mamabolo, het beplan om die geskorste Jeugliga-leier te verneder toe hy sy stem tydens ‘n tussenverkiesing in wyk 13 wou uitbring. Volgens ingeligte bronne is Mamabolo

Lees verder: DA-plan vir oproer in Seshego val plat

Skrywer moes 12 ure vir hulp wag

Die skrywer Chris Barnard het ure gelê en wag op hulp nadat hy deur swart rowers op sy plaas naby Nelspruit aangeval is. Barnard het aan Beeld gesê: “Dit het gevoel soos ‘n goedkoop fliek, asof jy nie glo wat jy sien nie.” Barnard is Woensdagaand in sy huis aangeval. Die vier aanvallers het die

Lees verder: Skrywer moes 12 ure vir hulp wag

Armoede, ongelykheid ‘tikkende tydbom’

Die “tikkende tydbom” van armoede en ongelykheid het die grootskaalse geweld in die land veroorsaak, het Cosatu gesê. “Die skokkende vlakke van armoede en ongelykheid is die oorsprong van gewelddadige betogings wat ons in beide die werkplekke en gemeenskappe sien,” het Zwelinzima Vavi, sekretaris-generaal van die vakbond, gesê. “Dit veroorsaak wat ons ‘n tikkende tydbom

Lees verder: Armoede, ongelykheid ‘tikkende tydbom’