‘Haat-advertensies’ in NYC-metro

Anti-Moslemadvertensies sal in New York City se metro-stelsel vanaf volgende week verskyn, na ‘n federale regter beslis het dat die stad se Metropolitaanse Vervoerowerheid nie op juridiese gronde kan weier op die basis van “vernederende” taal nie. So vroeg as volgende Maandag, sal tien NYC metro’s die advertensies vertoon waarop staan: “In ‘n oorlog tussen

Lees verder: ‘Haat-advertensies’ in NYC-metro

DA gaan oorboord vir Erfenisdag

Die NY1 pad in Gugulethu, Kaapstad, is amptelik herdoop na Stephen Biko-rylaan Maandag. Dit is die DA se jongste siniese poging om swart kiesers te trek. Die naamsverandering is in lyn met Biko se filosofie, het die burgemeester van Kaapstad, Patricia de Lille, gesê in ‘n toespraak wat voorberei is vir Erfenisdag, Dit was omdat

Lees verder: DA gaan oorboord vir Erfenisdag

Vrou los kind langs die pad

‘n Swart vrou van Limpopo is Sondagoggend in hegtenis geneem nadat sy haar kind in Mankweng, Zone F, gelos het, het die polisie gesê. Konst. Moses Molepo het gesê polisiebeamptes wat die gebied patrolleer het, het die kind omstreeks 22:00 Saterdagaand langs die pad gevind. Die beamptes het toe probeer om die kind se ma

Lees verder: Vrou los kind langs die pad

Polisie op die spoor van Sanders se aanvallers

Die polisie is op die spoor van die swart aanvallers wat verantwoordelik is vir die moord op die voormalige bokskampioen Corrie Sanders, het die polisie in die Noordwes gesê. Brig. Thulane Ngubane, polisiewoordvoerder, het gesê ondersoeke is aan die gang om die verdagtes wat Saterdagaand by die Thatch Haven Country Lodge ingestorm het, vas te

Lees verder: Polisie op die spoor van Sanders se aanvallers

Corrie Sanders sterf agv 2 hospitale wat hom wegwys

Die voormalige wêreldkampioenbokser Corrie Sanders is Sondag oorlede nadat hy geskiet is deur drie gewapende swart mans, maar ook omdat twee hospitale geweier het om aan hom mediese behandeling te gee. Volgens sy familie, kon sy lewe gered gewees het as hy gouer mediese behandeling ontvang het. Corrie Sanders is in die arm en maag

Lees verder: Corrie Sanders sterf agv 2 hospitale wat hom wegwys

Die Groot Spoel

Stadsowerhede in Zimbabwe se tweede grootste stad Bulawayo, het ‘n beroep op huiseienaars gedoen om hul toilette te spoel op ‘n spesifieke tyd, ten einde riole te deblokkeer na die dae van ernstige waterrantsoenering. Die “groot spoeltyd” is vasgestel vir 7:30. Die Stadsraad van Bulawayo het sy 1,5 miljoen inwoners gevra om hul toilette gelyktydig

Lees verder: Die Groot Spoel

Bokser voor Afriforum-man geskiet

Die voormalige wêreldswaargewig-bokskampioen Corrie Sanders is Sondag in die Kalafong-hospitaal oorlede nadat hy geskiet is in ‘n ​​restaurant in Brits, het polisie in die Noordwes gesê. Die bokser was teenwoordig met die viering van die verjaarsdag van sy dogter toe drie gewapende mans in die restaurant ingestorm het en lukraak Saterdagnag begin skiet het, het

Lees verder: Bokser voor Afriforum-man geskiet

Amerikaanse stryd verhewig

Die vermoorde ambassadeur na Libië Chris Stevens se dagboek is uit die Amerikaanse konsulaat in Benghazi verwyder. Dit het agtergebly na die aanval wat Stevens en drie ander dood gelaat het. CNN het die inhoud intussen gebruik by monde van die TV-nuuspersoonlikheid Anderson Cooper teen die familie se wense. Volgens CNN is die dagboek “op

Lees verder: Amerikaanse stryd verhewig

Swart stedelinge verkies Motlanthe

‘n Nuwe meningspeiling toon aan dat die meeste Suid-Afrikaners in stedelike gebiede adjunkpres. Kgalema Motlanthe as hulle president bo pres. Jacob Zuma verkies, het die Sunday Times berig. Die meningspeiling toon 39% van stedelinge verkies Motlanthe as president, teenoor slegs 32% wat wil hê Zuma moet die toppos beklee, het die koerant berig. Die peiling,

Lees verder: Swart stedelinge verkies Motlanthe

Abigail Fisher en globale rassevoorkeurbeleid

Soos by ons met die Woolworths-sage, woed daar tans ‘n stryd rondom die rassevoorkeurbeleid van Amerikaanse universiteite wat blanke studente weens kwotas wegwys. Een so ‘n saak, dié van Abigail Fisher teen die Universiteit van Texas te Austin, het tot by die Amerikaanse Hooggeregshof (hul Grondwethof) gevorder en gaan vanaf 10 Oktober aangehoor word. Vir

Lees verder: Abigail Fisher en globale rassevoorkeurbeleid