Olifante by die duisende uitgewis

Stropers meer as 11000 olifante in die Minkebe Nasionale Park reënwoud sedert 2004 uitgewis, het die Gaboen-regering Dinsdag gesê. Die bloedbad is aangevuur deur die toenemende vraag na ivoor in Asië. Gaboen is die tuiste van ongeveer die helfte van die wêreld se ongeveer 100,000 bos olifante, die kleinste spesie van die olifant, uiters gesog

Lees verder: Olifante by die duisende uitgewis

Die lewe van die stinkryk metropolisiekonstabel

In 2008, was Sbu Mpisane die enigste Durbanse metropolisiekonstabel wat by die werk aangekom het in ‘n Lamborghini. Dit was maar een van ‘n vloot van peperduur rygoed wat buite die multimiljoenrand-herehuis geparkeer gestaan het. Hoe kon Mpisane ‘n Lamborghini, twee Maseratis, ‘n Rolls-Royce en ‘n Ferrari, ‘n R20-miljoen herehuis in La Lucia en ontwerpersklere

Lees verder: Die lewe van die stinkryk metropolisiekonstabel

Van armlastig tot multimiljoenêr

‘n Man wat eers R750 per maand verdien het, is nou ‘n multimiljoenêr. ‘n 54-jarige man van KwaZulu-Natal het in die Lotto-trekking van 19 Januarie bykans R6,5 miljoen gewen met sy R20-kaartjie, het Thembi Tulwana, woordvoerder vir die nasionale lotery-operateur Gidani, Woensdag gesê. Nadat hy verneem het hy het gewen, het die man, wat normaalweg

Lees verder: Van armlastig tot multimiljoenêr

Smokkelsindikaat se rug gebreek

Vier mans wat met ‘n sigaret-smokkelsindikaat verbind is, is in Midrand en Centurion in hegtenis geneem, het die Valke Woensdag gesê. Die mans is aangekeer nadat die polisie Dinsdag ‘n klopjag by ‘n pakhuis in Modderfontein, Ekurhuleni, uitgevoer het. Sigarette ter waarde van R4 miljoen is gekonfiskeer, het ‘n polisiewoordvoerder, kapt. Paul Ramaloko, gesê. “Ons

Lees verder: Smokkelsindikaat se rug gebreek

Duisende plaaswerkers afgedank

Minstens 2 000 plaaswerkers het Woensdag afleggingskennisgewings ontvang, het Business Day Donderdag berig. Dié afleggings kom te midde van die implementering van ‘n nuwe minimumloon en kruipende meganisasie. Ontleders waarsku dat nóg duisende plaaswerkers hul poste kwyt kan wees wanneer die nuwe loonverhoging aan die begin van volgende maand in werking tree, het die koerant

Lees verder: Duisende plaaswerkers afgedank

Skuldstilte bevry niemand nie

Die deelnemers aan die sogenaamde “debat” wat in 2011 afgeskop het onder leiding van Samantha Vice en Pierre De Vos (en onlangs ‘n nuwe inspuiting verkry het deur Gillian Schutte se tirade) bevind hulself in ‘n onbenydenswaardige posisie. Met elke blanke wat op die openbare verhoog spring om aan te dring dat blankes hulle plek

Lees verder: Skuldstilte bevry niemand nie

DRK-rebelle: Polisie ondersoek nog identiteite

Die Instituut vir Sekerheidstudies het die regering gemaan om te let op wie die land binnekom. Dit volg op die inhegtenisneming gister van 19 vermeende rebelle van die Demokratiese Republiek van die Kongo in Limpopo. Hulle word daarvan verdink dat hulle saamgesweer het om die regering van die DRK omver te werp. Die Instituut meen

Lees verder: DRK-rebelle: Polisie ondersoek nog identiteite

Sterwende, wit kankerpasiënt ‘was by haar volle positiewe toe sy verkrag is’

Die saak teen ‘n manlike verpleër, Kadisang Michael Moema (33), wat aangekla word vir die verkragting van ‘n kankerpasiënt, Magda Lombard (51), het weer in die Vrystaatse Hooggeregshof hervat. Lombard het in Oktober 2011 beweer Moema het haar verkrag terwyl sy ‘n pasiënt in die Universitas Onkologie-eenheid was wat op Nasionale Hospitaal se gronde geleë

Lees verder: Sterwende, wit kankerpasiënt ‘was by haar volle positiewe toe sy verkrag is’

ANC-besluit teen stakende onderwysers verwelkom

Die Nasionale Kongres van Skoolbeheerliggame, die NCSGB, het die ANC se besluit verwelkom om onderwys as noodsaaklike diens te verklaar. Die sekretaris-generaal van die organisasie, Monokoane Hlobo sê daar was verlede jaar tydens hulle beleidskonferensie ‘n besluit dat die regering versoek moet word om onderwys as noodsaaklike diens te verklaar. Hy sê die besluit is

Lees verder: ANC-besluit teen stakende onderwysers verwelkom

Afriforum is nie ‘n ‘wit, Afrikaanse organisasie nie’

Die swart Rabelani Dagada sê die Afriforum bied ‘n platform vir diegene wat wil veg teen nuwe vorms van rassisme Hy het glo min respek vir rasgebaseerde organisasies soos die Black Management Forum en die Afrikaner Boerderbond, veral gedurende hierdie era van ‘n demokratiese bestel. Hy het daarom ‘n paar maande gelede by AfriForum aangesluit,

Lees verder: Afriforum is nie ‘n ‘wit, Afrikaanse organisasie nie’