Die eerste reaksie wat die skryfster Riana Scheepers had toe haar ouers in ‘n plaasaanval beseer is, is om te verklaar: “My ma en pa was nie twee rassiste wat in ’n wit toring gesit het nie.” Dit herinner so effens aan die uitroep van die Engelse vrou wat in 1976 in Soweto aangeval is
Lees verder: Riana Scheepers en die afgod van politieke korrektheid
