Pers het absoluut geen toegang tot Obama nie

Die Withuis-verslaggewers is opgewen van frustrasie oor die gebrek aan toegang tot President Obama, wat hierdie naweek op ‘n gholfvakansie in Florida is. Ed Henry, die Fox News-korrespondent en president van die White House Correspondents Association, het ‘n verklaring uitgereik Sondagaand waarin hy sê die pers het absoluut geen toegang tot die president nie. Obama

Lees verder: Pers het absoluut geen toegang tot Obama nie

Minister wil regeringslui wat sake doen, vasvat

Minister van Openbare Werke Lindiwe Sisulu het voorgestel dat staatsamptenare verbied word om sake te doen met die staat. Sisulu het gesê dat dit tyd is dat staatsamptenare tussen diens in die staat en in private sektor moet kies, berig die Sunday Times. “Ek dink as ons moet die naelstring gesny, dat ons seker kan

Lees verder: Minister wil regeringslui wat sake doen, vasvat

Britse pers klim in teen ‘wit wapengeweld’ in SA

Top-kundiges is glo ingespan om Oscar Pistorius se regspan by te staan, nadat ‘n moordklag teen die gestremde atleet gebring is. Sunday Times berig dat ‘n patoloog, beeldpoetser en polisiedeskundiges die sportheld se prokureur, Kenny Oldwage, en senior advokaat, Barry Roux, sal bystaan. Volgens die koerant is die patoloog dr. Reggie Perumal deel van die

Lees verder: Britse pers klim in teen ‘wit wapengeweld’ in SA

Media versprei inligting van Pistorius-‘ondersoek’

Die polisie ontken dat hulle belangrike inligting oor Oscar Pistorius se moordsaak laat uitlek het. “Ek weet nie waar mense aan hierdie stories kom nie,” het lt.kol. Katlego Mogale aan Sapa gesê. Mogale het verwys na ‘n sekere berig wat in koerante verskyn het. City Press het berig bronne na aan die polisieondersoek het aan

Lees verder: Media versprei inligting van Pistorius-‘ondersoek’

Ons vir jou, Mugg & Bean?

Soos diegene wat my op Twitter volg sal weet, lees ek tans ‘n boek vanaf die Klub Digitaal-ebiblioteek genaamd Stuff white people like deur Christian Lander. Dis ‘n ligte, satiriese soort kyk na Noord-Amerikaanse blankes en hul dikwels paradoksale, polities korrekte gedrag en gewoontes. Een van die elemente wat hy voortdurend beklemtoon, is die skuldgevoelens

Lees verder: Ons vir jou, Mugg & Bean?

TPB – AFK beeld stryd tussen Hollywood en internetkontrakultuur uit

TPB – AFK (The Pirate Bay – Away From Keyboard), dokumentêre rolprent oor die Sweedse webwerf “The Pirate Bay” en sy drie stigtersRegisseur: Simon KloseProduksie: Martin PerssonDraaiboek: Simon KloseMet: Gottfrid Svartholm, Fredrik Neij en Peter SundeVrystellingsdatum: 8 Februarie 2013 (wêreldwyd)Looptyd: 82 minuteLand: SwedeTaal: Sweeds, met Engelse onderskrifte Hoe is dit moontlik dat drie jong Swede

Lees verder: TPB – AFK beeld stryd tussen Hollywood en internetkontrakultuur uit

Pistorius ‘n ‘mallerige wapen-entoesias’

Foutiewe, vroeëre verslae oor die “inbreker” by Oscar Pistorius se huis het glo uit die Afrikaanse pers, spesifiek Beeld, gekom. Sommige polisiebronne bevraagteken hoe Paralimpiese kampioen Oscar Pistorius ooit toegelaat kon gewees het om ‘n vuurwapen te besit, gegewe sy geskiedenis van huishoudelike geweld, in die nasleep van die nuus dat hy vir die moord

Lees verder: Pistorius ‘n ‘mallerige wapen-entoesias’

‘Gewelddadige betogings sal nie geduld word nie’

Pres. Jacob Zuma het Donderdag in sy staatsrede gewaarsku dat gewelddadige stakings nie deur owerhede geduld sal word nie. “Daar is ‘n paar lesse van Marikana en ander insidente wat ons nie kan toelaat om weer in ons land te gebeur nie,” het hy in sy staatsrede in die parlement in Kaapstad gesê. “Ons doen

Lees verder: ‘Gewelddadige betogings sal nie geduld word nie’

Moordklag teen Pistorius

Die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius sal na verwagting later Vrydag in die Pretoria-landdroshof verskyn op ‘n aanklag van moord. Sy vriendin, die model Reeva Steenkamp, is Donderdag in die vroeë oggendure by sy huis in die Silver Woods-landgoed in Pretoria doodgeskiet. Pistorius se prokureur, Kenny Oldwage, het gesê hy sal Vrydag om borg aansoek doen.

Lees verder: Moordklag teen Pistorius

Staatsrede stel teleur, sê Mulder

Die president se staatsrede het teleurgestel deurdat dit hoofsaaklik ‘n herhaling van ou mislukte beleidsoplossings was. Hierdie beleidsoplossings het tot op datum nie geslaag om werk te skep, beleggings aan te moedig of korrupsie te bestry nie. Deurlopend was daar geen detail oor byvoorbeeld hoe die jeugwerkloosheid opgelos gaan word of oor hoe korrupsie beter

Lees verder: Staatsrede stel teleur, sê Mulder