Die Vryheidsfront Plus verwelkom die Solidariteitbeweging se ondersteuning van sy veldtog vir belastingaftrekkings vir sekuriteitskoste deur individue. Die Vryheidsfront Plus het reeds in 2008 ‘n privatelid-wetsontwerp by die Parlement ingedien waarin voorgestel word dat individue se gelde wat spandeer word vir beveiliging en sekuriteit van hulle woonhuise, van hul belasting afgetrek kan word. Die wetsontwerp
Oscar Pistorius skiet glo sy vriendin dood
Die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius is Donderdag in hegtenis geneem in verband met die skietdood van sy vriendin en sal na verwagting later Donderdag in die Pretoriase landdroshof verskyn, berig Beeld. Hy het omstreeks 04:00 sy vriendin van die afgelope jaar in sy huis in Silverwoods Country Estate, Pretoria doodgeskiet. Hy het glo gedink sy
‘Ras bestaan nie’
Ene Gert Swart, waarskynlik ‘n skuilnaam, sê hy skaam hom vir die kommentare op Nuus24, weens die blatante rassistiese uitsprake wat deur sy “mede-Afrikaners”. Hy meen dit is duidelik dat ons almal meer ingelig moet word oor ras en maak die volgende stellings: – Het jy geweet dat wetenskaplikes geneties nie verskillende rasse kan identifiseer
Chrysler se HUB kritiek
Trent Barcroft, hoof- uitvoerende beampte van die motorvervaardiger Daimler Chrysler, is in ‘n kritieke toestand in die hospitaal nadat hy tydens ‘n rooftog in Midrand geskiet is, het die polisie in Gauteng gesê. Barcroft, ‘n Amerikaner, en sy vrou, Cathy, was Dinsdag op pad huis toe, toe die rowers hulle Dinsdag aangeval het, berig Eyewitness
Absabaas haar bonus kwyt na swak vertoning
Maria Ramos, hoof van Absa, sal haar kontantbonus moet verbeur nadat die groep se winsvertoning aansienlik swakker was as wat verwag is, berig Sake24. Absa se wins vir die afgelope jaar het met 13% gedaal weens ‘n styging in slegte verbandskuld. Die groep se netto inkomste het tot R8,39 miljard geval, vergeleke met R9,67 miljard
Coca Cola lei tot dood
‘n Lykskouer in Wellington, Nieu-Seeland het gesê die vervaardigers van gaskoeldrank moet dit oorweeg om gesondheidswaarskuwings op hulle produkte aan te bring ná hy vasgestel het dat dié koeldrank ‘n “groot faktor” was in ‘n vrou se dood. Die vrou het na bewering sowat 10 liter Coca-Cola per dag gedrink. ‘n Voedselbedryf-vereniging in Nieu-Seeland het
Akademiese transformasie in Brasilië
Toe ek in die vorige eeu in Brasilië (hoofsaaklik in die stede Rio de Janeiro, Sao Paulo en Santos) was, het ek die indruk gekry dat swartes in die meerderheid was. Daarna het ek vasgestel dat hulle in werklikheid amptelik ‘n minderheid was. Daar is ‘n substansiële nie-swart (bv Europese) teenwoordigheid in Brasilië. Dit maak
Chrysler se baas in rooftog geskiet
Die uitvoerende hoof van die voertuigvervaardiger Daimler Chrysler (SA) is in die hospitaal nadat hy in ‘n rooftog in Midrand geskiet is. Trent Barcroft was saam met sy vrou toe die voorval gebeur het. Sy is nie beseer nie. Die rowers het weggekom met juwele, selfone en ‘n handsak, het kapt. Kym Cloete gesê. Daar
Buitelanders sal nie grond in SA besit nie
Buitelandse burgers sal nie langer in staat wees om grond te besit in Suid-Afrika nadat die regering se grondbeleid gefinaliseer is nie, het die minister van Grondhervorming Gugile Nkwinti Dinsdag verklaar. “Alle mense wat buitelandse burgers is sal nie hul eie grond besit nie, maar sal op ‘n langtermyn basis grond huur,” het hy gesê.
NAVO, Duitsland waarsku Noord-Korea
NAVO het Dinsdag Noord-Korea se kernwapentoets veroordeel en dit as ‘n “onbesonne daad” beskryf wat ‘n bedreiging vir wêreldvrede inhou. Noord-Korea se strewe na wapens van massavernietiging toon voortgesette verset teen die Veiligheidsraad, het die Noord-Atlantiese Raad, NAVO se hoogste uitvoerende liggaam, in ‘n verklaring gesê. “Hierdie onbesonne daad, tesame met die lansering van ‘n
