Mandela: Bedrywig in Pretoria, Qunu

Dit was vroeg Woensdagoggend stil by Mandela se huis in Houghton, en polisiemotors het nou en dan in die straat patrollie gedoen. Dinsdag was egter bedrywig by die hospitaal in Pretoria. Thabo Makgoba, die aartsbiskop van Kaapstad, is Dinsdagmiddag by die hospitaal waar oudpres. Nelson Mandela steeds in ‘n kritieke toestand lê, opgemerk. Makgoba het

Lees verder: Mandela: Bedrywig in Pretoria, Qunu

Mandela-kinders baklei oor grafte

Gautengse koerante het Woensdag berig dat oudpres. Nelson Mandela se kleinseun, Mandla Mandela, uit ‘n familievergadering in Qunu geloop het na ‘n meningsverskil in die familie. Drie bronne het aan The Star gesê daar is ‘n stryd tussen Mandla Mandela – wat wil hê Mandela moet by sy geboorteplek in Mvezo begrawe word – en

Lees verder: Mandela-kinders baklei oor grafte

Merkel se dramatiese ommekeer na EU-skeptikus

Duitse konserwatiewes is gewoonlik passievolle ondersteuners van verhoogde Europese integrasie. Maar die afgelope tyd, het kanselier Angela Merkel die briek aangedraai. Brussel, meen sy, het nou deel geword van die probleem. Net ‘n jaar gelede, het die Duitse kanselier gevra vir “meer Europa, nie minder nie.” Maar nou het sy ‘n radikale ommekeer gemaak. Merkel

Lees verder: Merkel se dramatiese ommekeer na EU-skeptikus

Brasilië se president gee bes

Die president van Brasilië, Dilma Rousseff het voorgestel dat ‘n referendum oor politieke hervorming gehou word. Die afgelope dae is ‘n vlaag betogings in die land oor verskeie kwessies insluitend teenkanting teen die Wêreldsokkerbeker en FIFA, gehou. Rousseff het die moontlikheid van ‘n referendum genoem tydens ‘n betoging in Rio de Janeiro. Rousseff se voorstel

Lees verder: Brasilië se president gee bes

Zuma verdedig Angie se ywer

President Jacob Zuma het die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga verdedig en gesê sy werk hard om die land se onderwys op koers te kry. Motshekga is reeds ‘n geruime tyd in die spervuur weens haar departement se onvermoë om skoolhandboeke in Limpopo te laat aflewer. Die onderwysersvakbond, Sadou het ook haar kop ge-eis

Lees verder: Zuma verdedig Angie se ywer

Bizos sal Mandela nie besoek nie

Oudpres. Nelson Mandela se goeie vriend, George Bizos, het besluit om hom nie by die hospitaal in Pretoria te besoek waar hy behandel word nie, het The Star Dinsdag berig. Bizos het aan die koerant gesê hy het Saterdag ‘n oproep van Mandela se vrou, Graca Machel, ontvang. “Sy het vir my gesê hy doen

Lees verder: Bizos sal Mandela nie besoek nie

‘Mandela het nog nie gevra om te gaan nie’

Verskeie familielede van oudpres. Nelson Mandela het hom Maandag by die hospitaal in Pretoria besoek waar hy in ‘n kritieke toestand verkeer. Sy eksvrou, Winnie Madikizela-Mandela, en sy dogter, Zindzi Mandela-Motlhajwa, het in ‘n goudkleurige BMW met blou polisieligte by die Harthospitaal in Pretoria aangekom. Een van sy ander dogters, Zenani Mandela-Dlamini, het vroeër in

Lees verder: ‘Mandela het nog nie gevra om te gaan nie’

Breë front in SA teen Obama-besoek

Die Amerikaanse president Barack Obama se komende besoek aan Suid-Afrika is Sondag deur vakbonde, politieke partye, en burgerlike organisasies veroordeel. “Ons stel dit kategories dat die besoek van die Amerikaanse president na Suid-Afrika is ‘n onwelkome besoek is, wat teengestaan moet word deur alle geregtigheids- en vredeliewende mense van hierdie land,” het die organisasies het

Lees verder: Breë front in SA teen Obama-besoek

Snowden vlug na Moskou

Edward Snowden is tans in Moskou nadat hy uit Amerika gevlug het. Snowden het na bewering hoogsgeheime dokumente oor spioenasiebedrywighede verklap. Washington sê Snowden is ‘n nasionale veiligheidsbedreiging en moet in Amerika teregstaan op aanklagte wat verband hou met die openbaarmaking van beweerde spioenasiemetodes. Die voormalige kontrakteur vir die Amerikaanse NSA sê teikens van die

Lees verder: Snowden vlug na Moskou