Die Fitch-graderingsagentskap het die eertydse Suid-Afrikaanse maatskappy wat tans sy hoofkantoor in Londen het, Anglo American plc, se vooruitsig van stabiel na negatief verander. Die agentskap het egter die langtermynlenerstatus en senior ongedekte lenings op enkel-"A" behou, asook die maatskappy se korttermynlenergradering van "F1". Die senior ongedekte gradering van Anglo American Capital plc – Anglo
Cosatu waarsku leier van KVP
Die konfederasie van vakunies, Cosatu het Dinsdag 'n waarskuwing aan die KVP leier, Terror Lekota gerig dat hy sal in wees vir 'n groot verrassing as hy aanhou om die regte van werkers te bedreig. Zet Luzipho, KwaZulu-Natal se sekretaris vir die kongres van Suid-Afrikaanse vakunies het gesê die federasie was "ontstel deur die konstante
Zimbabwe-cholera gevalle styg terwyl dokters Mugabe wil aankla
Die dodetol in Zimbabwe se cholera-epidemie het Dinsdag toegeneem tot meer as 2000 terwyl 'n internasionale groep dokters gevra het dat president Robert Mugabe aangekla moet word vir misdade teen die mensdom. Nuwe data van die WGO het getoon dat die wateroordraagbare siekte sedert Augustus meer as 2000 mense dood gelaat het met die hoeveelheid
Lees verder: Zimbabwe-cholera gevalle styg terwyl dokters Mugabe wil aankla
Kaper in jaagtog met polisie in Mamelodi
'n 30 Jarige man is Dinsdag gearresteer nadat hy 'n voertuig gekaap het en probeer ontsnap het van die polisie in 'n jaagtog in Mamelodi, het die Gauteng polisie gesê. Kaptein Johannes Maheso het gesê die man het 'n groen Mazda gekaap in Garsfontein vroeër die dag. "Polisie het die voertuig sien ry in die
Vatikaanspan kom in Angola aan voor pouslike besoek
'n Afvaardiging van die Vatikaan het Dinsdag in Angola aangekom ter voorbereiding van die besoek van pous Benedict XVI aan die olieryke katolieke suidelike Afrika land, het die staatsbeheerde ANGOP agentskap gesê. Die groep, wat gelei word deur biskoppe Alberto Gasbarri en Paopo Corvini, sal 5 dae in Angola spandeer en land se kerkleiers ontmoet
Lees verder: Vatikaanspan kom in Angola aan voor pouslike besoek
Kongorebellefaksie gaan nie vredesooreenkoms eerbiedig
'n Splintergroep van die rebelle in die ooste van die Kongo het Dinsdag gesê hulle gaan nie hou by die vredesooreenkoms wat uitgewerk is deur rebelle wat lojaal is aan generaal Laurent Nkunda nie. Nkunda se mense word beskuldig dat hulle die burgerlike bevolking terroriseer in die land se wettelose oostelike gebiede. Hulle mees onlangse
Lees verder: Kongorebellefaksie gaan nie vredesooreenkoms eerbiedig
Skerpioene dagvaar polisie vir Selebi-inligting
Die Skerpioene het 'n dosyn dagvaardigings teen verskeie hoë polisieoffisiere bekom, wat hulle beveel om getuienis wat nodig is om Jackie Selebi te vervolg vry te stel, het die Star Woensdag berig. Skerpioene ondersoekbeamptes het Dinsdag begin om die dagvaardigings te bedien op beamptes wat insluit die hoof van die SAPD, Tim Williams. Die polisie
Lees verder: Skerpioene dagvaar polisie vir Selebi-inligting
Reivilo-inwoners versper paaie
Inwoners van Reivilo in die Noordweste se Taung-munisipaliteit het alle toegangsroetes tot Boitelo-lokasie versper uit protes teen swak dienslewering, sê die polisie. Noordwespolisiesegsman, Kaptein Lesego Metsi, sê inwoners het die paaie met brandende buitebande, skrootmetaal en klippe versper. “Hulle het alle roetes na die lokasie gesluit. Die polisie het daarin geslaag om die verbranding van
Zuma-beslissing nie algeheel te blameer vir die rand se treurmare
Terwyl die voortgaande vervolging van die ANC-president, Jacob Zuma, negatief is vir die rand, is dit slegs gedeeltelik die rede vir die geldeenheid se knieserigheid, sê RMB se geldeenheidnavorsing. “Die Appèlhof se besluit om die NVG toe te laat om Jacob Zuma te vervolg het die mark ietwat onkant gevang en het 'n negatiewe reaksie
Lees verder: Zuma-beslissing nie algeheel te blameer vir die rand se treurmare
Miljoen-dollarfilmateljee reg om Suid-Afrika op die rolprentkaart te sit
Toe Nicholas Cage met Bridget Moynahan in die 2005-trefferfilm “Lord of War” gevry het, het 'n vrot reuk nog oor die ou Kaapstadse kunsmisfabriek wat in 'n filmateljee verander is, gehang waar die toneel verfilm is. Hoofbestuurder Nico Dekker sê die terrein oorkant 'n rioolwerke was 'n “stink” en “helagtige” plek om te werk. En
Lees verder: Miljoen-dollarfilmateljee reg om Suid-Afrika op die rolprentkaart te sit
