Zuma daag nie op vir vieringe nie

President Jacob Zuma en Winnie Madikizela Mandela het nie opgedaag vir die vieringe by die Drakensteingevangenis nie, volgens ‘n berig in die Cape Argus. Swart en Indiër ANC-leiers het Donderdag saam by die hekke van die gevangenis uitgestap om Nelson Mandela se vrylating uit die tronk 20 jaar gelede te vier. Mandela en Madikizela Mandela

Lees verder: Zuma daag nie op vir vieringe nie

‘Mandela ondersteun nasionalisering’

Nasionalisering was ‘n beleid wat Nelson Mandela self ondersteun het, het Julius Malema Donderdag gesê. Malema het gepraat by ‘n ANC-ontbyt wat by Drakensteingevangenis naby die Paarl gehou is om die 20ste herdenking van Mandela se vrylating te vier. Malema het gesê dat Mandela ‘n generasie verteenwoordig het wat die ANC van ‘n gemiddelde organisasie

Lees verder: ‘Mandela ondersteun nasionalisering’

Vlugtelinglyke spoel op strand uit

Die lyke van agt vlugtelinge, een van hulle ‘n jong meisie, het by ‘n strand op die Aegeaneiland van Samos uitgespoel. Volgens beamptes neem hulle aan dat die mense probeer het om die kus van Turkye na Samos oor te steek, toe hul boot in rowwe seetoestande omgeslaan het. Die lykevan ‘n vrou en agtjarige

Lees verder: Vlugtelinglyke spoel op strand uit

Pres. Jacob Zuma se staatsrede

‘n Staatsrede met ewe veel weglatings as belangrike sake wat gemeld is, met ‘n groot vraagteken oor of daar dié keer iets op grondvlak van goeie voornemens gaan gebeur. Terwyl baie gemaak is van die skep van werksgeleenthede en die ekonomie, het misdaad weinig meer as ‘n terloopse vermelding gekry. In die lig van sy

Lees verder: Pres. Jacob Zuma se staatsrede

Wat weet ons?

Terwyl Afrikaner”leierskap”, binne-parlementêr en buite-parlementêr, hulself amuseer en hul tyd en kapasiteit, of gebrek daaraan, vul met filosofieë, teorieë en goed genuansieerde en kruiperige “kritiek, rakende die onregte wat blankes beleef en die regte van minderhede en dan in die besonder, die van blankes in Suid Afrika en nog meer spesifiek die van die Afrikanervolk

Lees verder: Wat weet ons?

Ballon wat geprik is

Werklikhede is dikwels baie anders as die Utopia wat politici voorhou, en kandidate wat tydens ‘n verkiesingsveldtog op ‘n golf van gewildheid kon ry, is dikwels kort na hulle tot die tuig verkies is baie ongewild. Die jongste voorbeeld is pres. Barack Obama wat ‘n jaar na sy verkiesing reeds in meningsopnames druip. Tot die

Lees verder: Ballon wat geprik is

Geweld in Balfour bedaar

Dit was “baie, baie stil” in die Siyathembalokasie in Balfour Woensdagoggend na geweldadige betogings wat vroeër in die week daar plaasgevind het, het polisie in Mpumalanga gesê. Die inwoners het begin kalmeer teen 22:00 Dinsdagaand, het sers. Sam Tshabalala, polisiewoordvoerder, gesê. “Dit is rustig in die lokasie en ons het lede wat die situasie monitor,”

Lees verder: Geweld in Balfour bedaar

Zuma se steun groei

‘n Meningspeiling wat onlangs gedoen is toon meeste Suid-Afrikaners glo pres. Jacob Zuma doen goeie werk. Die Ipsos Markinor-peiling wat Woensdag uitgereik is, het bevind dat 77% Suid-Afrikaners voel Zuma doen sy werk goed en 70% voel dat die regering as ‘n geheel goeie werk lewer. “Aan die begin van 2010 is pres. [Jacob] Zuma

Lees verder: Zuma se steun groei

Google gaan hoëspoedinternet toets

Die Internetreus Google het aangekondig dat hulle gaan eksperimenteer met ultra-hoëspoed breëbandnetwerke wat aan sowat ‘n halfmiljoen Amerikaners internettoegang gaan verskaf wat “100 keer vinniger” is as die huidige spoed. Google beoog ‘n spoed van een gigagreep per sekonde, wat verbruikers sal toelaat om ‘n hoë definisie, vollengte film in minder as vyf minute af

Lees verder: Google gaan hoëspoedinternet toets