Obama vergeet sy speletjieveldtog

Pres. Barack Obama van die VSA het aan gegra­dueerdes gesê die era van die iPod en die Xbox is nie altyd tot voordeel van die be­vordering van goeie onderrig nie. Dit kom as ‘n verrassing aangesien die president in 2008 dmv videospeletjies sy verkiesingsveldtog gevoer het. Obama het dié stelling gemaak in ’n toespraak voor

Lees verder: Obama vergeet sy speletjieveldtog

Zuma – een jaar op die troon

Die gebruik om ‘n nuwe regeringshoof se prestasies na een jaar te ontleed is dikwels nie baie billik nie. In die geval van pres. Jacob Zuma behoort die billikheidsvereiste nie te geld nie, omdat hy tegnies ‘n voortsetting is van die bewind van dieselfde party. Verder is die komende Fifa-eindtoernooi so ‘n omvangryke gebeurtenis dat

Lees verder: Zuma – een jaar op die troon

Juffrou de Kock die geheime wapen teen swak OG-verslae

Herrie lees Vrystaat se berig oor die Ouditeur-generaal se verslag oor Dihlabeng se sake. Twee hoofpynpille en ‘n dosis Eno’s later is Herrie naastenby genoegsaam herstel om ‘n paar waardevolle voorstelle te doen. Herrie dink die spulletjie moet terug skool toe gaan. Nee, nie enige skool nie, en nie enige juffrou nie. Nee, sit hulle

Lees verder: Juffrou de Kock die geheime wapen teen swak OG-verslae

Passasiers spring uit brandende trein

Passasiers op ‘n trein wat na Durban onderweg was, is Sondagaand beseer toe hulle by die bewegende trein uitgespring het om van ‘n brand wat uitgebreek het, te vlug.  Die trein was vanaf Stanger na Durban onderweg toe die brand naby die Greenwoodpark-treinstasie uitgebreek het. Die oorsaak van die brand is nog nie bekend is

Lees verder: Passasiers spring uit brandende trein

Jeugligawoordvoerder se skorsing ‘nonsens’

Die ANC-jeugliga se woordvoerder, Floyd Shivambu, het Sondag gerugte dat hy vir wangedrag geskors is as “absolute nonsens” bestempel. Gerugte het die rondte Saterdagaand begin doen dat Shivambu geskors is vir wangedrag tydens ‘n ANC-jeugliga konferensie. Daar is ook berig dat hy rassistiese opmerkings teen lede van die ANC gemaak het. Hierdie eise is ook

Lees verder: Jeugligawoordvoerder se skorsing ‘nonsens’

Malema baklei terug

Julius Malema, die ANC-jeugligaleier, gaan glo terugbaklei teen Gwede Mantashe, die ANC se sekretaris-generaal, se poging om hom voor stok te kry oor sy onlangse “afwykende gedrag”. Dit sluit sy Skiet-die-boer-singery, inmenging in Suid-Afrika se pogings in Zimbabwe en die afjak van ‘n BBC-joernalis in. Malema sal glo deur middel van sy regsverteenwoordiger, asook Mathews

Lees verder: Malema baklei terug

Transnetstaking laat treine staan

Die staking van Transnet-werkers sal Maandag voortgaan te midde van verwarring oor watter dienste geraak word aldan nie. Die South African Transport and Allied Workers Union (Satawu) het gesê dit is nie ’n staking deur Metrorail nie, maar indien dié diens Transnet-geriewe soos spoorlyne en stasies moet gebruik, word dit geraak.     * Metrorail-dienste van

Lees verder: Transnetstaking laat treine staan