‘Daar is ‘n 80% kans vir ‘n aanval’

Suid-Afrikaanse intelligensiedienste word daarvan beskuldig dat hulle traag reageer op waarskuwings van die gevare tydens die 2010 Wêreldbeker.  Die Sunday Times het Sondag berig dat plaaslike intelligensiebronne bekommerd is oor die moontlike bedreigings. Dit strook met die voorlegging wat aan die Amerikaanse Kongres gedoen is. Ronald Sandee, direkteur van die NEFA Stigting, het die Amerikaanse

Lees verder: ‘Daar is ‘n 80% kans vir ‘n aanval’

Afrikanisme

Afrikadag is verlede week gevier. Die geleentheid het met minder fanfare gepaard gegaan as wat verwag sou word, en vir die eerste keer het gesaghebbende Afrikane, in die vorm van oud-Sekretaris-generaal van die VN, Kofi Anan en oud pres. Obassanjo van Nigerië selfkritiek uitgespreek. Afrikanisme neig tradisioneel om alles wat op die kontinent verkeerd loop

Lees verder: Afrikanisme

GHA skud sy vere reg

Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans het Saterdag, 29 Mei 2010, sy sestiende Jaarvergadering gehou. Die bekende prokureur, Cerneels Lourens, wat as gasspreker tydens die geleentheid opgetree het, het gesê dat ons as Handhawers van die Taal meer taalaktivisties moet optree deur vriendelik dog ferm aan te dring om in Afrikaans bedien te word.

Lees verder: GHA skud sy vere reg

Voortekkergedenksteen heringewy

AfriForum, die Standertonse raadslid Rosier de Ville en die Aksiekomitee Standerton het Saterdag die Standertonse Groot Trek-gedenksteen – wat deur dié dorp se voormalige burgemeester, me. Queen Radebe-Khumalo beskadig is – heringewy. Flip Buys, uitvoerende hoof van Solidariteit, was die hoofspreker tydens die geleentheid. Die herinwyding het geskied nadat AfriForum en die Standertonse gemeenskap gedurende

Lees verder: Voortekkergedenksteen heringewy

Krieket: As die stert die hond swaai

“Die stert swaai nou al te lank die hond.”   So stel ‘n sportskrywer die situasie waar die Proteas se senior spelers skynbaar so magtig geword het dat die afrigters deurentyd op dun ys en die keurkomitee die trekpas gekry het. Die boodskap is skynbaar: Vat aan Graeme Smith, Jaques Kalis en sy boesemvriend Mark

Lees verder: Krieket: As die stert die hond swaai