Veertig gevangenes ontsnap

Meer as 40 gevangenes het ná ‘n gyselaarsdrama uit die Harrismith-tronk ontsnap, het die polisie Maandag gesê. Kapt. Jeremiah Khiba, ‘n polisiewoordvoerder, het gesê 41 gevangenes het teen 17:00 een van die bewaarders as gyselaar in ‘n sel aangehou “‘n Bewaarder is vir ‘n geruime tyd in een van die selle aangehou voor die gevangenes

Lees verder: Veertig gevangenes ontsnap

Minstens 19 dood in Israeli-aanval

Minstens 19 mense is dood nadat Israeli kommando’s ses skepe met hulpvoorrade wat na die Gasastrook onderweg was, aangeval het. Volgens ‘n woordvoerder vir Henning Mankell, die Sweedse misdaadskrywer, was hy aan boord een van die ses skepe. Sy woordvoerder, Robert Johnsson, het gesê dat hy nog nie sedert die dodelike aanval vir Mankell in

Lees verder: Minstens 19 dood in Israeli-aanval

Afrika moet groter rol in wêreldaangeleenthede speel

Die hervorming van die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad is een van die belangrikste gesprekspunte onder leiers van Afrikalande wat aan ‘n spesiale beraad in Frankryk deelneem, het dié land se minister van buitelandse sake, Bernard Kouchner, Maandag gesê. Tydens dié beraad, wat Maandag in Nice begin het, sal onder andere gepoog word om ‘n verenigde

Lees verder: Afrika moet groter rol in wêreldaangeleenthede speel

Don Quijote en ‘n wêreldvreemde windmeul

Na aanleiding van Lepton se brief en Nico Smith se reaksie in BY onderskeidelik van 1 en 8 Mei 2010. Is daar dan geen einde aan Nico Smith se stiksienigheid nie? Het ek reg gelees? Hy wil dat die feite van die moord en doodslag wat daagliks om ons woed geïgnoreer word, asof dit nie

Lees verder: Don Quijote en ‘n wêreldvreemde windmeul

Menseregteskendingsmosie teen ANC aanvaar

‘n Mosie waarin plaasmoorde in Suid-Afrika as ernstige menseregteskendings veroordeel is, is deur die UNPO (Unrepresented Nations and Peoples Organisation) se Algemene Kongres in Rome aanvaar. Die mosie is deur dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier, voorgestel en gemotiveer. Volgens dr. Mulder is daar ‘n belangrike positiewe beeldverskuiwing in die buiteland ten opsigte van Afrikaners. Dr.

Lees verder: Menseregteskendingsmosie teen ANC aanvaar

VF+ lê klag teen eTV en Patta

Die Vryheidsfront Plus gaan ‘n klag indien by die Uitsaaiklagtekommissie van Suid-Afrika (UKKSA) teen E-TV en die joernalis, Deborah Patta, insake ‘n insetsel in die aktualiteitsprogram, 3rd Degree, waarin ‘n VF Plus-studenteleier van die Universiteit van die Vrystaat en vise-president van die Studenteraad, me. Chrisna De Kock, deur die joernalis me. Deborah Patta geïntimideer en

Lees verder: VF+ lê klag teen eTV en Patta

Swede roep Israel se ambassadeur in

Die Sweedse minister van buitelandse sake Carl Bildt, het Maandag gesê dit is baie belangrik om “vinnig vas te stel” wat gebeur het met die flottielje wat onderweg was na die Gazastrook wat pro-Palestynse aktiviste en tonne humanitêre hulp vervoer het en wat na berig word deur die Israeliese kommando’s bestorm is.  Bildt het sy

Lees verder: Swede roep Israel se ambassadeur in

DA se onverbloemde haat vir Afrikaners

Professor George Devenish, ‘n DA-raadslid, skryf die volgende in hierdie artikel in die Business Day. “In contract with the racist political sentiments and policies of the northern colonies, the Cape liberals were imbued with the rule of law and hoped their relatively enlightened race policies, encapsulating a qualified nonracial franchise, would be extended to the

Lees verder: DA se onverbloemde haat vir Afrikaners

Israel stuur 3 kernbewapende duikbote na Golf

Drie Duitsvervaardigde duikbote van Israel, toegerus met kernkruisermissiele is ontplooi in die Golf naby Iran. Die eerste is gestuur in reaksie op Israeliese vrese dat ballistiese missiele wat deur Iran, Sirië en die Hezbollah, ‘n politieke en militêre organisasie in Libanon, ontwikkel is, Israel kan tref, insluitend lugbasisse en missiellanseerplekke. Die duikbote van Flottielje 7

Lees verder: Israel stuur 3 kernbewapende duikbote na Golf