Duitsland se president Horst Koehler het Maandag aangekondig dat hy as president van die land gaan bedank.
Die 67-jarige politikus se besluit volg op kritiek ná onlangse kommentaar wat hy gelewer het oor die land se sending in Afganistan.