Gewoonlik woon ek in ‘n gebied waar die ANC op nasionale, provinsiale en plaaslike vlak regeer. Af en toe kom ek by die see, op ‘n plek waar die DA op provinsiale en plaaslike vlak regeer. Die provinsie en die munisipaliteit was tot voor die vorige verkiesings in die hande van die ANC. Oudste, wat
2010 staan einde se kant toe
Baie kulture met hul wortels in die Christelike geloof het ‘n sinnetjie met variasies ontwikkel: “Geseënde Kersfees en ‘n voorspoedige Nuwejaar.” Baie is al geskryf oor die ontaarding van veral Kersfees, en nou word ook baie geskryf oor die herkoms van die Kerstyd. Dit is ook ‘n besige tyd vir politieke ontleders. Wat is die
Orania – ‘n persoonlike indruk
‘n Span van ses Praaglede het Orania verlede week besoek op ‘n feitesending, onder leiding van Dan Roodt en ekself, om eerstehands te gaan kyk wat hierdie pioniers al bereik het en tot stand gebring het. Ons gasheer was John Strydom, Orania se skakelbeampte, en verskeie leiers en sprekers van die gemeenskap het ons toegespreek
Hoe om imperialisme te oorwin
Was dit nie vir die feit dat die debakel wat tans in Atteridgeville aan die gang is my en jou as belastingbetaler ‘n aardige bedraggie uit die sak gejaag het nie, sou dit komiese vermaak van die hoogste gehalte gebied het. Dié debakel, onder die vaandel van die ANC se Yoof Lieg, staan bekend as
Die werklikheid van alternatiewe werklikhede
Die media berig oor die beraad van in Cancun en aardverwarring. Die ontkenners volg soos klokslag en dis syfers op om te toon die aarde se atmosfeer is eerder besig om af te koel. ‘n Koerant se wetenskapverslaggewer skryf oor nuwe bevindings van die Max Planck-instituut oor hoe daar in die breine van babas van
Die gelofte en ons vrye wil
Feesrede gelewer te Greenlands, naby Koppies op 16 Desember 2010 As ek vandag die tema van die gelofte en die vrye wil gekies het, dan is dit omdat daar in ons tyd soveel sprake van willoosheid onder lede van die Afrikanervolk is. Hoe moet ons dit verstaan? Dwarsdeur ons geskiedenis, ook die geskiedenis van Bloedrivier
VN neem kennis van PRAAG-betogings teen volksmoord
Op ‘n koue, reënrige dag in die Vrystaat het ‘n groep PRAAG-betogers vandag voor die landdroshof in Lindley betoog waar die ses verdagtes in die grusame Potgieter-moordsaak in die distrik aansoek om borggedoen het. Borg is geweier. Dt was PRAAG se derde anti-volksmoordbetoging binne drie dae. Die voriges het op Koster en Rustenburg plaasgevind. Die
Lees verder: VN neem kennis van PRAAG-betogings teen volksmoord
Grondwetlikheid en versoeningsdag
Dowwe reënboog Sowat 47 % van die land se inwoners meen daar was sedert 1994 ‘n verbetering in die land se rasseverhoudings, aldus die Instituut vir Geregtigheid en Versoening se versoeningsbarometer. Skaars 54 % van die landsburgers beskou hulle as Suid-Afrikaners en net 46 % meen rasseverhoudings het die afgelope jaar – die jaar van
Wie onkruid saai sal distels maai, deel 2
Verskeie stemme van verontwaardiging gaan op omdat ‘n Brit skynbaar van Suid-Afrika se hemelhoë misdaadsyfers gebruik gemaak het om na bewering sy vrou te laat vermoor, en dit soos net nog deel van die Suid-Afrikaanse misdaadsyfers te laat lyk. Dis ook ietwat pikant omdat van dié verontwaardiging kom vanuit dieselfde geledere wat onlangs nog ‘n
Roodt op Geloftedag by Greenlands, naby Koppies
Dr. Dan Roodt van Praag sal vanjaar op Geloftedag 16 Desember by Greenlands in die omgewing van die Vrystaatse dorp Koppies die feesrede waarneem. Die diens gaan gelei word deur ds. Dirk van Rooyen. Die tema van Roodt se feesrede is: “Die Gelofte en ons vrye wil.” Die Geloftefees begin reeds op 15 Desember en
Lees verder: Roodt op Geloftedag by Greenlands, naby Koppies
