Die driejarige Kallie se beentjies wat onder sy kort broekie uitsteek, woer behoorlik soos hy by ma probeer byhou terwyl sy die laaste inkopies voor Kersfees doen. Gewoonlik kan Kallie nie met beloftes van roomys en tjips omgepraat word om saam met ma dorp toe te gaan as ma inkopies doen nie. Die baie rapsies
PRAAG verlam Rustenburgse verkeer
‘n Groep van 15 PRAAG-aktiviste het vanmiddag net ná vieruur in spitsverkeer die hele Rustenburg se verkeer lamgelê deur ‘n oorbrug oor die N4-snelweg naby die vernaamste winkelsentrum met motors en bakkies te blokkeer. Baniere en T-hemde waarin beswaar teen die huidige volksmoord teen Afrikaners aangeteken word, is op motors vertoon en motoriste is met
PRAAG betoog op Koster
Lede van PRAAG (Pro-Afrikaanse Aksiegroep) het vanoggend voor die landdroshof op Koster betoog teen die volksmoord en geweld teen Afrikaners. Die aangeklaagdes in die moord op mev. Marthie Erasmus het aansoek om borg gedoen. Die 63-jarige mev. Erasmus is begin Desember op haar bed vasgemaak en met ‘n 16-pondhamer tereggestel. PRAAG het vier baniere met
Annelie Botes – Behoort Jode van Nazi’s ‘te hou’?
Terwyl ek in Kaïro op uitnodiging van die Egiptiese regering en namens Pretoria-PEN ‘n konferensie oor Afrikaletterkunde bygewoon het, is Annelie Botes die K. Sello Duiker-prys ontneem, weens haar gewraakte uitspraak dat sy “nie van swartmense hou nie… omdat sy hulle nie verstaan nie”. In die eerste plaas meen ek dat die beoordelaars van die
Lees verder: Annelie Botes – Behoort Jode van Nazi’s ‘te hou’?
‘SA skenk R1,1 miljard aan Kuba’
“Die Vryheidsfront Plus verstaan nie waarom die Suid-Afrikaanse regering R1,1 miljard wat Kuba aan Suid-Afrika skuld, onvoorwaardelik afgeskryf het nie. Dit blyk dat hierdie besluit deur die Suid-Afrikaanse regering geneem is weens verouderde politieke lojaliteite. Die breë makro-ekonomiese beleid en Industriëlebeleid-Aksieplan van die regering is nie in ag geneem met hierdie stap nie,” het adv.
Faal letterkunde as gewete van die volk?
Letterkundiges het die reputasie dat hulle as rebels voorkom – die bestaande orde aandurf – en as gewete van die volk optree om onregte aan die kaak te stel waaroor die politiek-korrektes swyg. Kort-kort is ‘n regering dikbek vir die Nobelprystoekenners oor afvalliges wat die gesogte vredesprys opraap – heel dikwels skrywers agter tralies of
Faal letterkunde as gewete van die volk?
Letterkundiges het die reputasie dat hulle as rebels voorkom – die bestaande orde aandurf – en as gewete van die volk optree om onregte aan die kaak te stel waaroor die politiek-korrektes swyg. Kort-kort is ‘n regering dikbek vir die Nobelprystoekenners oor afvalliges wat die gesogte vredesprys opraap – heel dikwels skrywers agter tralies of
Oproep om volkseenheid
Aan alle reggeaarde volksgenote, leiers van groeperings, organisasies en instansies: Is dit waar? Eendrag maak mag. Dit sal ons moet bewys en nie later as nou nie! Die aanslag en die moord op ons volk gaan nie einde kry nie. Ons moet dit stop. Hoe? Ons sal nie weet as ons nie bereid is om
Sal ons ooit weer vry wees?
Die Afrikaner as volk staan die afgelope 16 jaar onder vreemde juk in sy eie vaderland. Baie Afrikaners aanvaar dit as ‘onomkeerbaar’ om die gewraakte uitdrukking van ‘n voormalige president van Suid-Afrika, mnr F W de Klerk te gebruik, en het hulle reeds ‘deel’ geword van die Nuwe Suid-Afrika (NSA) met sy veelrassige sport, hoë
Die Dewani-huurmoord en SA wetteloosheid
Ons gaan nav die on-verrassende onthulling in die Kaapse hof dat die Dewani-moord glo ‘n sluipmoord was, onafwendbaar onderwerp word aan die propaganda dat die Dewani-moord nie die gewone, neerdrukkende, wydverspreide, endemiese, lukrake SA-moord en doodslag was nie, maar eerder ‘n huurmoord. Veral regeringsgesinde media, die regering self en ander volksmoord-ontkenners is gewaarborg om te
