Wie sou ooit kon dink dat Malema in ‘n groen held kan ontpop? Die leier van die ANC-jeugliga het toegetree tot die skaliegas-en-hidrobreking-debat, en dit lyk asof sy toetrede suksesvol was. Die maatskappy se voorsitter in SA, Jan Willem Eggink, sê hy twyfel of Shell sal voortgaan met investering onder ‘n wolk van nasionalisering. Eggink
Breivik het geen bande met terreurselle nie
Noorweë se intelligensiehoof het Woensdag gesê daar is geen bewyse om die gewapende man wat skuld beken het op verlede week se dubbele aanvalle in die land, te verbind met ander terroriste-selle in Noorweë of Brittanje nie. Janne Kristiansen het ook argumente van die verdediging verwerp wat aanvoer dat die vermeende moordenaar, Anders Behring Breivik,
Immigrantestroom die probleem, nie regses nie
Die gebeure in Noorweë, waar Anders Behring Breivik die dood van 76 mense veroorsaak het, eers deur ‘n bom te plant by regeringskantore in Oslo en later deur ‘n skietery op ‘n eiland buite Oslo, behoort weer die wêreld se aandag op immigrasie te vestig. By die sien van beeldmateriaal oor die ontploffing by die
Tegnologie boots vlieg-teen-die-muur na
Die Wright-Patterson Air Force Base, in die Amerikaanse deelstaat Ohio is net twee kilometer van die lappie weiding waar die Wright-broers die eerste vliegtuig laat opstyg het. Deesdae werk militêre navorsers daar aan ‘n ander revolusie in die lug: miniatuur onbemande tuie, die grootte van insekte en voëls. Die basis se binnenshuise vlug laboratorium is
Breivik was bedwelm tydens aanval
Anders Behring Breivik, verdagte in die Noorweegse moordaanvalle, se regsverteenwoordiger, Geir Lippestad, sê sy kliënt het ‘n soort dwelm gebruik voor die aanvalle waarin 76 mense dood is. Hy sê die dwelm was veronderstel om hom sterk en wakker te hou. Breivik was glo “baie moeg” ná die aanvalle. Breivik was ook glo “‘n klein bietjie verbaas” dat
‘Wit regse’ aanval op Jeugliga se webwerf
Floyd Shivambu, die ANC-jeugliga se woordvoerder, het gesê die liga se webwerf is dié week deur “wit regses” aangeval. “Daar is ‘n paar regse witmense wat altyd die webwerf probeer kraak – selfs die webmeester het gesê dis die werk van sulke soort mense,” het Shivambu gesê. ‘n Senior inligtingstegnologiekundige het Dinsdag aan die Mail&Guardian
Regse organisasies distansieer hulself van aanvaller
Regse organisasies in Europa hulle van die optrede van Anders Behring Breivik se dodelike aanvalle op die Utoya-eiland en in Oslo Vrydag gedistansieer. Die 32-jarige aanvaller en sy optrede is Maandag ook uit verskeie regeringsoorde veroordeel. Breivik het intussen erken dat hy vir die grootste terreuraanval in Noorweë sedert die Tweede Wêreldoorlog verantwoordelik is. Die Noorse
Lees verder: Regse organisasies distansieer hulself van aanvaller
Ons redekawel terwyl ‘n wolkstaat ‘n realiteit word
‘n Ou vriend wat al jare lank op Praag se werwe kommentaar lewer, ene Ran Doodt, is tans besig met ‘n interessante gesprek op Litnet se brieweblad. Die gesprek handel oor ‘n kuberstaat, iets wat ek al vir ‘n geruime tyd voorstaan. Ek is dit eens met Ran Doodt dat die virtuele staat of dan
Lees verder: Ons redekawel terwyl ‘n wolkstaat ‘n realiteit word
Stakers val bejaarde aan
Sowat 20 stakers het verlede Donderdag ‘n 71-jarige man in Albatrossweg, Kemptonpark aangeval . Die man, wat anoniem wou bly omdat hy bang was hy kan geviktimiseer word, het gesê hy en ‘n vriend was op pad om ‘n stoel wat op die agterkant van die bakkie vasgemaak was, te gaan aflewer. “Toe ons aankom by
Manyi sê ANC ondersteun vrye media
Die regering is ten gunste van ‘n vrye media sonder inmenging van opposisiepartye en kommersiële belange, het Jimmy Manyi, regeringswoordvoerder, Maandag gesê. Manyi, wat die hoof van die regering se kommunikasiediens (GCIS) is, het gesê: “Hierdie regering is ten gunste van ‘n vrye media. Dit is ‘n grondwetlike vereiste. Maar die media moet sy vryheid
