Nzimande bespeur werkinge van Derde Mag

Die hoofstroom-liberale media, ‘n paar “liberale NRO’s” en sakeleiers soos Nedbank se voorsitter Reuel Khoza, is deel van ‘n “ideologiese derde mag” wat swart oorheersing vrees, het Blade Nzimande, minister van Hoër Onderwys Vrydag gesê. Nzimande het in ‘n meningsartikel op die ANC se webwerf gesê dat ‘n “anti-meerderheid liberale offensief” probeer om elite stemme

Lees verder: Nzimande bespeur werkinge van Derde Mag

Huishulp by Tutu se dogter vermoor

‘n Huishulp in die Wes-Kaapse huis van Aartsbiskop Desmond Tutu se dogter is gistermiddag vermoor. Die eienaars het na bewering hul huis verlaat teen ongeveer 07:00. Die huishulp, die 40-jarige Zimbabwiese Angila Machinga, het toe nog gelewe, volgens Milnerton se polisiewoordvoerder ao. November Filander. Die eienaars, wat nie deur die polisie genoem kan word nie,

Lees verder: Huishulp by Tutu se dogter vermoor

Afgedankte rubriekskrywer lê kriminele klagte teen redakteur

Die rubriekskrywer David ­Bullard het kriminele klagte teen Mondli Makhanya, voormalige redakteur van die Sunday Times, gelê. Die aanklagte van bedrog en regsverydeling kom byna vier jaar nadat Bullard oor ‘n omstrede rubriek afgedank is, het Business Day Vrydag berig. Die saak is Woensdag by die Parkview-polisiekantoor in Johannesburg aanhangig gemaak. Bullard beweer ‘n vervalste

Lees verder: Afgedankte rubriekskrywer lê kriminele klagte teen redakteur

Wes teen oos: Volkswagen Polo GT teen Toyota Yaris

{jathumbnail off} Die weste het in die afgelope 100 jaar die grootste bydrae tot ons motorwêreld gelewer. Mens dink maar net aan die Duitsers met al hulle groot vervaardigers soos Mercedes Benz, BMW, Audi, Volkswagen en Opel. Die ooste het so 50 jaar gelede besef dat indien hulle in die motorwêreld wou meeding, sou hulle

Lees verder: Wes teen oos: Volkswagen Polo GT teen Toyota Yaris

Amerikaanse rasherrie kring uit na VK en Australië

‘n Rasherrie het in die VSA losgebars wat golwe tot in Brittanje en Australië veroorsaak het. ‘n Rubriekskrywer van die konserwatiewe National Review, John Derbyshire, is afgedank nadat hy in ‘n ander aanlyntydskrif die wit weergawe gegee het van wat ouers aan hul kinders behoort oor te dra oor swartes. In swart kringe word dikwels

Lees verder: Amerikaanse rasherrie kring uit na VK en Australië

Noord-Korea se vuurpyl disintegreer

Suid-Korea het Noord-Korea se lansering van ‘n vuurpyl as uitdagende optrede beskryf wat vrede en veiligheid aan die Koreaanse skiereiland en in Noordoos Asië bedreig. Noord-Korea het in die vroeë oggendure ‘n langafstand vuurpyl gelanseer, maar dit het kort na lansering in stukke opgebreek en in die Geel-see in Suid-Korea gestort. Die Suid-Koreaanse minister van

Lees verder: Noord-Korea se vuurpyl disintegreer

Sanral maak nie hond haaraf met e-tolregistrasie nie

Gauteng se e-tolregistrasiewinkels was Donderdag leeg met feitlik niemand wat vir e-skyfies registreer nie, ten spyte van die dreigende April 30 sperdatum, wanneer tolgelde gehef gaan word. Die helder oranje e-tolregistrasieafsetpunte, wat deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) bedryf word, in winkelsentrums en langs die paaie oor Gauteng heen is vir motoriste om te registreer

Lees verder: Sanral maak nie hond haaraf met e-tolregistrasie nie

Swart stad word moordstad

Dit is die beroemde “swart” stad van Amerika, die stad van Oprah Winfrey en Barack Obama, en nou ook moordstad. Moorde in Chicago het die hoogte ingeskiet met 60 persent in die eerste drie maande van 2012, ‘n voortsetting van ‘n lastige neiging wat laat verlede jaar begin het. Skietbeserings het ook skerp gestyg in

Lees verder: Swart stad word moordstad

FBI waarsku teen spioene op kampusse

Die buiteland gebruik ‘n toenemende aantal studente in die Verenigde State sowel as Amerikaanse studente in die buiteland vir spioenasie, volgens ‘n omvattende verslag deur Bloomberg News. “Ons het intelligensie en navorsing wat daarop dui dat Amerikaanse universiteite ‘n teiken van buitelandse intelligensie-dienste is,” sê Frank Figliuzzi, van die Federal Bureau of Investigation (FBI) en

Lees verder: FBI waarsku teen spioene op kampusse

Le Pen is die gunsteling onder die jeug

‘n Nuwe peiling deur die Franse koerant Le Monde toon dat meer as ‘n kwart van nuwe kiesers die regse Front National se kandidaat Marine Le Pen vir president sal kies. AGI berig dat die nuutste CSA-peiling bevind het dat 26 persent van die kiesers tussen die ouderdomme van 18 en 24 ten gunste van

Lees verder: Le Pen is die gunsteling onder die jeug