Die lugmag het ‘n kommissie van ondersoek ingestel nadat vier R5-aanvalsgewere gesteel is uit ‘n kluis by die Waterkloof-lugmagbasis. Die gewere behoort tot die BBP-beskermingseenheid wat getaak is met die beskerming van President Jacob Zuma se amptelike vliegtuig op die basis. Tien beskermingseenheidwagte is die primêre verdagtes in die saak, volgens Beeld. Die diefstal is
Zuma trou glo nie op belastingbetalers se onkoste nie
Die troue van President Jacob Zuma met sy vierde vrou, Bongi Ngema, sal ‘n privaatgeleentheid tussen familielede in Nkandla volgende naweek wees, het die presidensie Sondag gesê. Die koste van die seremonie sal deur Zuma self gedra word en daar sal geen regeringsfondse gebruik word nie, het Mac Maharaj, woordvoerder, in ‘n verklaring gesê. Hy
Lees verder: Zuma trou glo nie op belastingbetalers se onkoste nie
E-tol: Motoriste moet ANC-boelies aanvat
Die aankondiging dat padgebruikers nog duurder sal betaal as hulle nie registreer vir e-tol nie, het Gauteng se bestuurders nog warmer onder die kraag Motoriste wat nie vir e-skyfies registreer nie sal drie keer duurder vir die gebruik van Gauteng se nuwe tolpaaie betaal, het die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) Maandag gesê. “Padgebruikers wat nie
Bruin en swart takel mekaar in PE
Dertien mense is in die Bethelsdorp-gebied naby Port Elizabeth in hegtenis geneem weens openbare geweld. Beslag is gelê op ses petrolbomme en verskeie tuisgemaakte wapens. Die inhegtenisnemings volg na botsings tussen strydende groepe voorgekom het. Vier gemeenskapsleiers se huise is met klippe bestook en aan die brand gesteek. Daar is steeds ‘n sterk polisieteenwoordigheid in
Krugerrande te lig bevind
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het handelaars in Krugerrande ingelig dat die S.A. Munt munte waarvan die egtheid betwyfel word, sal omruil. Dit volg na berigte dat sommige Krugerrande ondergewig was en te min goud bevat. Die Reserwebank sê die munte is in April en Mei verlede jaar gemunt. ‘n Krugerrand word teen sowat R14 000 verkoop
Malema sal ‘oortuig’ word sê ANC
Die ANC het ‘n verklaring uitgereik waarin hulle sê hulle het kennis geneem van die besluit wat geneem is deur die Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK) van die ANC-jeugliga tydens sy vergadering wat in Johannesburg gehou is om die besluit van die ANC se tugkomitee (NTK) tydelik te ignoreer. Die leierskap van die ANC sal kyk
Zuma te besig vir Prinses Anne
Prinses Anne sal Kgalema Motlanthe Dinsdag ontmoet op haar besoek aan Suid-Afrika ter viering van die jubileum van Koningin Elizabeth II, het die presidensie gesê. Presidensie-woordvoerder Mac Maharaj het Maandag gesê dat president Jacob Zuma Maandag en Dinsdag in KwaZulu-Natal sal wees en dus nie beskikbaar sal wees om Prinses Anne te ontmoet nie. “Die
‘Malema sal steeds pligte nakom’
Julius Malema sal aanhou om sy pligte as president van die ANC-Jeugliga na te kom, ondanks dat hy deur die ANC geskors is, het die liga Sondag gesê. “Die Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK) het saamgestem dat die president van die ANC-Jeugliga moet voortgaan as president van die ANC-Jeugliga en al sy funksies as ‘n president
Federer, tennis se grootmeester
Dit gebeur min dat ‘n groot sportman se uiteindelike nalatenskap in een sekonde – een hou of tree of hekkie of skoot – bepaal word. Maar vir Roger Federer hét daar so ‘n oomblik aangebreek. Daar was twee moontlike uitslae: Is hy suksesvol in daardie sekonde, sal hy voortgaan om uiteindelik sy status as die
Munisipaliteit salig onbewus van protes
Tien inwoners van Bolokanang het verskyn in die Petrusburg-landdroshof Vrydag nadat betogers die N8-roete tussen Bloemfontein en Kimberley gesluit het uit protes teen swak dienslewering. Vrystaatse polisiewoordvoerder ao. Zweli Mohobeleli het gesê tien mense is Donderdag in hegtenis geneem op klagtes van openbare geweld. Die inwoners het die N8 met voorwerpe geblokkeer, wat die besige
