Die Herstigte Nasionale Party het verklaar dat "die aanstelling van dr Pieter Mulder, leier van die VF+, as adjunk-minister in die Zuma-kabinet, met skok ontvang is. Sy aanvaarding van die aanstelling het die laaste greintjie geloofwaardigheid in hom vernietig."
Londense netwerk lei seerowers
Somaliese seerowers beplan aanvalle met gedetailleerde inligting wat hulle uit Londen bekom per telefoon. 'n Spaanse radiostasie het Maandag gesê sensitiewe data word deur 'n netwerk van informante ingesamel aangaande die vaartuie, roetes en vrag.Geluk aan dr. Mulder
Die DA se kleinlike aanval op dr Mulder het net weereens aan my bewys dat die ou Prog-party totaal uit voeling met die politieke situasie in Suid-Afrika is. Manie van Dyk se dagdroom dat die DA in beginselvaste opposisiepolitiek glo en nie bereid is om insette van binne te lewer nie kan sekerlik in Europa en daardie nare klein eilandjie werk.
Blankehaat afwesig waar Britte afwesig is
Voortrekkermonument verkoop onvanpaste goedere
Bravo aan die Verkennersjeug van Pretoria! Ek was self onlangs by die Voortrekkermonument en was geskok om te aanskou dat daar kondome, babelaaspille en Afrika-voorvaderafgodsbeeldjies in die geskenkwinkel verkoop word.
Wie droom almal van ‘n Engelstalige Suid-Afrika?
баки дляФільчаков Олександр Васильович
Lees verder: Wie droom almal van ‘n Engelstalige Suid-Afrika?
Metroraadslede wens Mulder geluk
Die Vryheidsfront Plus-raadslede in die Tshwane/Pretoria metroraad het dr. Pieter Mulder geluk en sterkte toegewens met sy aanstelling as adjunk-minister van Landbou, Bosbou en Visserye: Dr. Rentia Landman (leier van VF Plus in die raad), dr. Conrad Beyers (koukusvoorsitter), kol. Piet Uys (sweep), rdl. Neels Hatting, rdl. Wouter Hoffman en rdl. Frik van Wyk is
Wat is die toekomsvisie van die VF+?
Die debat oor die VF+ soos Bert tereg uitwys duur al jare. Ek is self maar skepties oor hoeveel nut deelname aan die "demockracy" vir Afrikaners het. Daar is diegene soos die HNP wat sê deelname is teenproduktief, want dit verleen geloofwaardigheid aan 'n onwettige bestel. In dié sin dat daar 'n opvolgreferendum aan kiesers
Mulder pleeg verraad
In September 2004 het ek en Jacob Mouw op die Praaglys in debat getree oor die integriteit (of bewoë tekort daaraan) van die Vryheidsfront Plus. Jacob het voorspel dat die VF+ moontlik uit die parlement sal stap uit protes, waarop ek uiters sinies reageer het en genoem het dat die VF+ party slegs in die
VF+ ruk jeugleier in die bek
Na aanleiding van ’n mediaverklaring wat op 10 Mei 2009 deur mnr. Cornelius Jansen van Rensburg, die VF Plus se Nasionale Jeugleier, uitgereik is en waarin hy aantygings teen die Leier van die VF Plus maak, het die Uitvoerende Dagbestuur van die VF Plus vandag besluit om mnr. Cornelius Jansen van Rensburg se lidmaatskap ooreenkomstig
