Tuisgemaakte windlaaier
Ek is al die laaste klompie jare geïnteresseerd in alternatiewe kragbronne, en lees gereeld oor dié onderwerp op die internet. Die slotsom wat ek bereik, is dít: die alternatiewe bestaan, en ons moet dit net raaksien en aanwend. En nie alles wat as alternatiewe beskikbaar is, is nuwe goed nie.

Lees verder: Wek jou eie krag op met wind en son