Afriforum het ‘n video vrygestel “om die Grondwet te beskerm”. Dit sal glo dansky FW de Klerk se kontakte in die buiteland ook vrygestel word, het ‘n bron gesê. Die Grondwet is egter sedert 1994 al ʼn paar keer gewysig omdat die ANC van meet af aan oor die nodige aantal stemme beskik het om
Smeerseksaanklagte verdiep om gewese IMF-hoof
‘n Regter gaan nie nou besluit of die aanklag teen Dominique Strauss-Kahn, die gewese IMF-hoof, wat glo ‘n hotelwerker seksueel aangerand het, verwerp moet word nie. Regter Douglas McKeon het Woensdag in New York argumente in verband met die saak aangehoor. Nafissatou Diallo, die hotelwerker, eis ‘n onbepaalde bedrag skadevergoeding ná die beweerde aanval in
Skietery by prokureur eis vier
Die Gautengse polisie ondersoek die omstandighede rondom die skietdood van vier mense gister in Centurion, suid van Pretoria, ná ‘n kliënt ‘n vergadering by Hepple-prokureurs ontwrig het, het RSG berig. Die skietery het by Du Randt en Richards-prokureurs in Zwartkop, Centurion, uitgebreek. Daar word beweer dat ‘n 64-jarige man die vergadering onderbreek het en skote
Vanuit Die Burger se muwwe ideekerker: ‘liberale demokrasie’?
Die lees van Leopold Scholtz se jongste rubriek, het my genoop om soos volg te reageer. Beste Schollie, Dankie vir jou bydrae tot absurde humor in Afrikaans deur jouself in Beeld/Die Buiger as ‘n “liberale demokraat” te beskryf. Ek het amper van my stoel af geval soos ek lag. Dink net daaraan: die “Tea Party
Lees verder: Vanuit Die Burger se muwwe ideekerker: ‘liberale demokrasie’?
Basson-verhoor verdaag nadat aanklaer deurmekaar raak
Die verhoor van dr Wouter Basson het Woensdag uitgerafel en moes verdaag word toe die pro forma aanklaer Salie Joubert aantygings “sonder feitelike basis” tydens kruisondervraging gemaak het. Basson se regshulp, Jaap Cilliers het dit aan die komitee gestel dat Joubert verkeerde stellings maak en dat dit nie toegelaat word nie, aangesien dit ‘n beslissing
Lees verder: Basson-verhoor verdaag nadat aanklaer deurmekaar raak
Antraks tref glo Namibiese plaas
‘n Plaas in Namibië is onder kwarantyn geplaas nadat vier plaaswerkers siek geword het toe hulle glo vleis geëet het van ‘n koei wat op die plaas gevrek het. Twee van die plaaswerkers is intussen dood, terwyl die ander twee steeds in die staatshospitaal op die dorp behandel word. Hulle het vermoedelik miltsiekte (antraks) op
PRAAG ondersteun Nederlands-Afrikaanse samewerking in stryd om straatname
PRAAG ondersteun die oproep deur die Nederlandse Partij voor de Vrijheid dat Nederlanders en Afrikaners moet saamstaan. om ons gedeelde kultuurerfenis te beskerm soos dit in Pretoriase straatname beliggaam word. Koningin Wilhelmina word onthou vir haar dapper steun aan die Boere tydens die Tweede Vryheidsoorlog toe koloniale Brittanje ons land verwoes en ons vroue en
Lees verder: PRAAG ondersteun Nederlands-Afrikaanse samewerking in stryd om straatname
Arabiese Lente bring geweld na Libië, Egipte
Ná twee dae van geweld in die suide van Libië is 37 mense dood, het die nuusagentskap Al Jazeera berig. Sowat 120 mense is beseer toe gevegte tussen lede van die Afrika-Tabu-etniese groep en twee Arabiese etniese groepe uitgebreek het Die staatsbeheerde Libiese nuusagentskap het vroeër berig dat gevegte uitgebreek het ná die dood van
Taxi-geweld vat vlam in Noordwes
In die jongste voorval van openbare geweld is ses busse en ‘n aantal minibustaxi’s aan die brand gesteek in ‘n struweling wat tussen taxi-bestuurders in Marikana naby Rustenburg, uitgebreek het, het die polisie in Noordwes Woensdag gesê. Ao. Sam Tselanyane sê ses busse wat aan die Midbank-busmaatskappy behoort het, is Dinsdagoggend aan die brand gesteek.
PVV: Beatrixstraat en Wilhelmina-laan moet bly
De Partij voor de Vrijheid wil actie van het Nederlandse kabinet voor behoud van de Afrikaanstalige straatnamen in Pretoria. De Nederlandse ambassade, gevestigd aan de Koningin Wilhelminalaan, zou moeten weigeren een nieuwe naam te gebruiken. De PVV stelt dit vandaag in Kamervragen aan staatssecretaris (onderminister) Halbe Zijlstra. Het ANC wil 27 straten in Pretoria herdopen,
