Genocide Watch besoek SA

Dr Gregory Stanton, Professor vir Navorsing van Volksmoordstudies en –Voorkoming by die Skool vir Konflikanalise en Beslegting verbonde aan die hoogaangeskrewe George Mason Universiteit in Arlington, Virginia, besoek die RSA as gas van TLU SA oor die periode 23 – 26 Julie 2012. Dr Stanton is ook bekend as President van Genocide Watch. “TLU SA

Lees verder: Genocide Watch besoek SA

Selebi loop lekker rond

Voormalige nasionale kommissaris van polisie, Jackie Selebi kon in sy hospitaalkamer rondstap met groot gemak en maklik uit sy bed en in ‘n rolstoel klim sonder hulp. Hy is in ‘n rolstoel vir die media uitgestoot met sy ontslag. Te midde van toenemende openbare woede oor Selebi se skielike vrylating op mediese parool die naweek,

Lees verder: Selebi loop lekker rond

Russiese basbariton oor swastika uit

Jefgheni Nikitin, 38, talentvolle Russiese sanger, moes onttrek van die beroemde Bayreuth-fees in Duitsland – wat Richard Wagner se werk vier – na samesprekings met die organiseerders. Hy sou die hoofrol in die Vlieënde Hollander sing met die opening van die produksie Woensdag. Die fees is besonder sensitief oor Nazi’s omdat Wagner ‘n anti-Semiet was

Lees verder: Russiese basbariton oor swastika uit

ANC-LUR rand glo wit motoris aan

Mpumalanga se LUR vir huisvesting Siphosezwe Masango, se lyfwagte het ‘n motoris, Gert van der Merwe (38), Donderdagoggend aangerand by ‘n tolhek. Beeld berig dat Masango glo vir Van der Merwe self ook rondgeruk het. Die getuienis is op kringtelevisiebeeldmateriaal vasgevang. Die insident het by die Nkomazi-tolhek gebeur nadat Masango se luukse wit Mercedes met

Lees verder: ANC-LUR rand glo wit motoris aan

DA verwerp hul eie erfenis

Die DA is duidelik tot hulle sinne geruk deur die kiesers van Kaapstad se weerstand en afkeur van hulle polities gemotiveerde naamsverandering-eskapades. Die Vryheidsfront het van die begin af ‘n duidelike voorstel propageer: Voeg by maar moenie wegneem nie! Daar is genoeg neutrale name vir belangrike roetes in Kaapstad om diegene wat in die verlede

Lees verder: DA verwerp hul eie erfenis

Kan Afrikaners Suid-Afrika herower?

Op ‘n stadium het ek en my vrou hier in Johannesburg taamlik gereeld gesprekke met swartmense met ANC-bande gevoer. Dis altyd interessant om te hoor wat hulle dink. ‘n Refrein wat ‘n mens gereeld by die meer junior en beter opgeleides onder hulle aangehoor het, was: “Ek is bevrees die blankes gaan weer die land

Lees verder: Kan Afrikaners Suid-Afrika herower?

Sirië se Christene leef in vrees

Dit gaan vir Christene ‘n Damaskus-ervaring wees as Sirië se president val. Bab Touma, die eeue-oue Christelike deel van Damaskus leef tans in vrees. Soos baie Christene wonder inwoners of Sirië se toenemend bloedige opstand president Bashar Assad se outokratiese maar sekulêre regering gaan vernietig. Assad is die beskermheer van die land se godsdienstige minderhede

Lees verder: Sirië se Christene leef in vrees

Sonkrag nader pariteit met koolstof

‘n Hele aantal nuwe sonkraginisiatiewe wat elektrisiteit opwek, het in die afgelope twee jaar na vore gekom, en die blote volume sonkrag nader prys-pariteit met koolstof in sommige markte. In 2011 het die VSA ongeveer 1 gigawatt van nuwe son kapasiteit opgerig volgens die Solar Energy Industries Association. In Europa, ten spyte van voortdurende finansiële

Lees verder: Sonkrag nader pariteit met koolstof