Die twee spanne in die Bledisloe-beker, Australië en Nieu-Seeland, is gevra om hul tatoeërmerke tydens swemsessies te bedek, uit respek vir die Japanese kultuur. Dié twee spanne wat mekaar Saterdag in Tokio pak, het agtergekom dat mense in Japan steeds frons oor sigbare tatoeërmerke in openbare swembaddens en badhuise. Baie swembaddens en die meeste openbare
Swart Kovsies dreig met rasseoorlog as Reitzstudente terugkeer
Die Volksblad berig dat die Reitz-vier se lewens kan in gevaar wees as hulle sou terugkeer na die Universiteit van die Vrystaat (UV). Sommige studente aan die UV wat Donderdag voor die universiteit se hoofgebou vir Julius Malema gewag het, het die vrees uitgespreek dat die wit studente doodgemaak kan word. Teboho Moholi en sy
Lees verder: Swart Kovsies dreig met rasseoorlog as Reitzstudente terugkeer
Malema: ‘Jansen is een van ons’
Die president van die ANC-jeugliga, Julius Malema, steun die rektor van die Universiteit van die Vrystaat, prof. Jonathan Jansen, in sy besluit oor die Reitz-vier. Malema was laat vir sy vergadering met Jansen, maar het gesê Jansen het sy volle ondersteuning. “Ons stem nie saam dat Jansen afgedank moet word nie,” het Malema aan joernaliste
VN-rapporteur terug na SA
Die spesiale rapporteur van die VN se kommissie oor foltering is oppad terug na SA nadat dié groep toegang tot Zimbabwe geweier is. “Hulle is oppad terug na Johannesburg en sal oor hulle volgende stap besluit,” het Claudia de la Fuente, uit die kantoor van spesiale rapporteur, Manfred Nowak, aan AFP gesê. Nowak en sy
Oproer ruk hand uit
Ses mense is in hegtenis geneem vir openbare geweld in Gugulethu na ‘n protesoptog geweldadig geraak het. “Dis nou stil en polisie monitor die gebied,” het Kaptein Elliot Sinyangana gesê. Die polisie moes vroeër rubberkoeëls gebruik het om sowat 50 betogers onder bedwang te bring. Hulle het vroegoggend begin klippe gooi en asblikke omgekeer tydens
Kop op die Blok sê: Wees stil my hart, die beker is blou
Voetbal word dikwels as ‘n metafoor vir oorlog gebruik. Maar die vergelyking kan ook anderkant toe vloei, want, maak geen fout nie, môre op Loftus is dit oorlog, en dit is oorlog vir die afficionado, ‘n keurslag tussen twee plettermagte met wyduiteenlopende samestellings, kragpunte en krygsdoktrines. Ingegrawe aan die eenkant is die allesverowerende Blou Bulle,
Lees verder: Kop op die Blok sê: Wees stil my hart, die beker is blou
Swart seuns neem verkragting met selfoon af
Drie swart seuns is in hegtenis geneem dat hulle ‘n 13-jarige meisie glo verkrag het en die daad met ‘n selfoon afgeneem het, het die polisie in Katlehong gesê. Volgens kapt. Mefa Ndobe, polisiewoordvoerder, het die meisie in ‘n oopveld in Katlehong geloop toe die drie seuns (almal 14 jaar oud) haar glo oorval en
Curriebeker: ‘n Ligblou en Oranje dekade
Dit het met wit-en-blou strepies begin, maar die Curriebeker het hierdie afgelope dekade ‘n besliste Ligblou en Oranje skynsel gehad, en daarmee aangedui dat die sentrum van voetbalmag in hierdie land Noord en Sentraal geskuif het. Nadat die soutwatertipes, die Haaie en die WP, die eerste twee Curriebekereindstryde van die dekade beding het, het die
Franse gaan oud-speler inspan
Die voormalige Sharks en Franse losskakel, Frederic Michalak is tot Frankryk se rugbyspan herroep nadat dié veelsydige speler sy land laas in die Wêreldbekertoernooi in 2007 verteenwoordig het. Frankryk se afrigter, Marc Lievremont het ook, om vir die Bokke se slaankrag in die voorry te kompenseer, 17 voorspelers by die span van die Hane ingesluit.
Minister blaas halfmiljoen vir middag se plesier
Uit ’n geskrewe parlementêre antwoord deur S’bu Ndebele op ’n vraag van Jacob van der Linde, DA-LP, blyk dit dat departement van vervoer bykans R500 000 bestee het op ‘n middag se plesier. Van der Linde wou weet of ’n formele middagete wel gehou is en hoeveel dit die belastingbetaler gekos het. Die middagete is
Lees verder: Minister blaas halfmiljoen vir middag se plesier
