Lyfwag van burgemeester aangehou oor ‘grapmoord’

'n Lyfwagvan die Umsunduzi-munisipaliteit se burgemeester, wat klaarblyklik een van sy vriende per ongeluk geskiet het, het homself Dinsdag aan die polisie in Pietermaritzburg oorhandig, het die polisie gesê. Superintendent Henry Budham het gesê die 30-jarige lyfwag, Nkosi Ngubane, is een van drie verdagtes wat na bewering betrokke was by die moord op hulle vriend,

Lees verder: Lyfwag van burgemeester aangehou oor ‘grapmoord’

Tien dood in swaar re?n in Mosambiek sedert Desember

Vloed in Mosambiek Ten minste 10 mense is dood in die swaar reën wat verskeie gebiede in Mosambiek sedert Desember tref, het die koerant Noticias Dinsdag berig. Nege mense is dood in die sentrale provinsie Manica en een in Inhambane in die suide, waar groot gebiede deurweek is. Die reën het ook eiendom regoor die

Lees verder: Tien dood in swaar re?n in Mosambiek sedert Desember

Jong kommuniste bring hulde aan Joe Slovo

Die jong kommunisteliga wil sy verkiesingspogings aan Joe Slovo, wat 14 jaar gelede dood is toewy, het die organisasie Dinsdag gesê. "Daar kan geen beter herinnering aan kader Joe Slovo wees nie,  as om te verseker dat die ANC-geleide alliansie die nasionale en provinsiale verkiesings wen met 'n beslissende 75%-stem nie," het Castro Ngobese, die

Lees verder: Jong kommuniste bring hulde aan Joe Slovo

ANC se logika oor Gasa en Zimbabwe

ImageMet sy gewone onkreukbare logika, is die ANC-regime, by monde van Gwede Mantashe, besig om sy mond uit te spoel oor die konflik in Gasa.

ImageMet sy gewone onkreukbare logika, is die ANC-regime, by monde van Gwede Mantashe, besig om sy mond uit te spoel oor die konflik in Gasa.

Lees verder: ANC se logika oor Gasa en Zimbabwe

Dissident binne Kongolese rebellebeweging ‘het verraad gepleeg’

Laurent Nkunda Laurent Nkunda is steeds in beheer van die DRK se sterk rebellebeweging en 'n teenstaander wat sy gesag uitgedaag het, gaan van hoogverraad aangekla word, het 'n woordvoerder Dinsdag gesê. Die BBC het beweer dat offisiere van die NKVM Maandag klaarblyklik vir Nkunda ontslaan het. 'n Verklaring wat geteken is deur die rebelle

Lees verder: Dissident binne Kongolese rebellebeweging ‘het verraad gepleeg’

Cholera ‘onder beheer’ – gesondheidsdept.

Die cholera-uitbraak wat in Desember verlede jaar begin het, is onder beheer, het die departement van gesondheid Dinsdag gesê. "Die hoeveelheid choleragevalle wat sover vermoed en bevestig is, blyk grootliks beperk te wees tot twee van die land se nege provinsies," het woordvoerder Fidel Hadebe gesê. Limpopo het steeds die meeste gevalle van cholera, gevolg

Lees verder: Cholera ‘onder beheer’ – gesondheidsdept.

SA ervaar bloedtekort

Bloedskenking Die SA Nasionale Bloeddiens het Dinsdag gevra dat meer mense bloed moet skenk vanweë 'n tekort in die voorraad. "Die land het net een dag se voorraad O-groep bloed landswyd," het woordvoerder Justice Mohale van die SANBD gesê. Die tekort aan bloed kan wees as gevolg van skenkers wat op vakansie is en nie

Lees verder: SA ervaar bloedtekort

Sydney Gregan moet verban word

Spyker oppie kop, redakteur, met die mening oor hierdie klomp Afrikaners of eertydse Afrikaners wat nou so oorloop van bewondering vir Helen Suzman. Maar veral daardie laaste punt oor die anti-etniese Suzman wat toe tog 'n etnies Joodse begrafnis verkies, is uitmuntend.

Lees verder: Sydney Gregan moet verban word

Onderwysers moontlik aanges? om matriekuitslae te ‘verbeter’, s? DA

Desir?e van der Walt Senior onderwysbeamptes het na bewering ten minste twee onderwysers aangesê om matriekuitslae te verhoog, het die DA Dinsdag gesê. Die party is genader deur twee mense wat beweer het dat sommige matriekpunte opsetlik verhoog is, het woordvoerder Desirée van der Walt in 'n verklaring gesê. Hulle beweer dat die verhogings uitgevoer

Lees verder: Onderwysers moontlik aanges? om matriekuitslae te ‘verbeter’, s? DA

Die Afrikaner sal weer ‘n ware leier kry

As mens deeglik bewus is van die tekens van die tye en dít wat deur Siener van Rensburg voorspel is, is dit eintlik op die huidige oomblik voortydig om te sê daar bestaan geen Afrikanerleier wat in die afsienbare toekoms die Afrikaner gaan verenig nie. Dat daar tans nie een in die openbaar bestaan nie, is wel waar. Soos tereg gesê, die VF+ verteenwoordig nie alle Afrikaners nie, so ook nie die DA en andere nie.

Lees verder: Die Afrikaner sal weer ‘n ware leier kry