Soveel as 120 000 betogers het Saterdag Dublin se sentrale sakegedeelte tot stilstand gedwing oor die regering se streng maatreëls wat bedoel is om die eens welvarende ekonomie wat nou deur resessie bedreig word te stabiliseer. Die betogings het gekom ‘n dag ná die globale ekonomiese krisis gelei het tot nog ‘n politieke ongeval elders
Britse polisie maak reg vir ‘somer van woede’
Britse onluspolisie Die Britse polisie maak reg vir ‘n “somer van woede” terwyl slagoffers van die ekonomiese afplatting hulle tot die strate wend om te betoog teen finansiële instellings, het die Guardian gehoor. Brittanje se mees senior polisiebeampte, met die verantwoordelikheid vir openbare orde, vrees ‘n herhaling van die onluste van die tagtigerjare. Dié keer
Verregse Britse party is oppad na EU-parlement
Die Britse Nasionale Party is oppad om sy eerste setels te wen in die Europese Parlement hierdie jaar, is Gordon Brown gewaarsku. Senior Arbeiderspartyfigure het aan die eerste minister vertel dat hulle glo dat twee BNP-kandidate waarskynlik na Brussel gestuur sal word, volgens die proporsionele kiesstelsel, het die Independent berig. Hulle is bekommerd dat die
Pat Buchanan gesels oor ras
Barack Obama sê ons moet ‘n gesprek hê oor ras in Amerika, dis billik. Maar hierdie keer moet dit ‘n tweerigting gesprek wees. Wit Amerika behoort gehoor te word, en nie net voor gepreek word nie. Hierdie keer moet die stille meerderheid se standpunte, griewe en eise gehoor word, en dit lyk as volg: Eerstens,
SA verkeer in ‘n resessie
Die nuutste BBP-data van Dinsdag het bevestig dat Suid-Afrika se ekonomie gekrimp het vir die eerste keer in 10 jaar, wat die kanse vergroot dat die reserwebank die rentekoerse kan verlaag voor die volgende geskeduleerde vergadering in April.

Pistorius buite gevaar
Die lemnaeler, Oscar Pistorius, is in ‘n bevredigende toestand ná ‘n bootongeluk op die Vaalrivier verlede naweek, het Gautengse polisie Woensdag gesê.
Die lemnaeler, Oscar Pistorius, is in ‘n bevredigende toestand ná ‘n bootongeluk op die Vaalrivier verlede naweek, het Gautengse polisie Woensdag gesê.
Goudbedryf verloor sy glans
Goudproduksie in Suid-Afrika het in 2008 met 13,6% gedaal tot sy laagste vlak sedert 1922, het Suid-Afrika se kamer van mynwese Dinsdag gesê.
Goudproduksie in Suid-Afrika het in 2008 met 13,6% gedaal tot sy laagste vlak sedert 1922, het Suid-Afrika se kamer van mynwese Dinsdag gesê.
Nasatuig misluk
‘n NASA-satelliet wat koolstofdioksied in die aarde se atmosfeer moet opspoor het misluk om sy wentelbaan te bereik gedurende Dinsdag se lansering, en die $4 278 miljoen sending gekelder.
‘n NASA-satelliet wat koolstofdioksied in die aarde se atmosfeer moet opspoor het misluk om sy wentelbaan te bereik gedurende Dinsdag se lansering, en die $4 278 miljoen sending gekelder.
Span ondersoek breinvliesontstekingdood
‘n Uitbraakreaksiespan het Dinsdag ‘n skool in Senaone in Soweto besoek ná ‘n leerling dood is aan virale breinvliesontsteking, het die Gautengse departement van gesondheid gesê.
‘n Uitbraakreaksiespan het Dinsdag ‘n skool in Senaone in Soweto besoek ná ‘n leerling dood is aan virale breinvliesontsteking, het die Gautengse departement van gesondheid gesê.
‘Verander klag teen taxibestuurder na moord’ – VF Plus
Die Vryheidsfront Plus het die Direkteur van Nasionale Vervolgings se Pretoria-kantoor versoek om die klag van strafbare manslag teen die taxibestuurder wat vir Bernadine Kruger se dood verantwoordelik is, na ‘n klag van moord te verander.

Lees verder: ‘Verander klag teen taxibestuurder na moord’ – VF Plus