Jacob Zuma
07:40:47 Die leier van Suid-Afrika se regerende party het Zimbabwe se regering gekritiseer vir die feit dat hulle die magsdelingsamesprekinge met die opposisie blokkeer.
Die ANCpresident, Jacob Zuma, het Dinsdag ‘n beroep gedoen op ander Afrikalande om druk op Zimbabwe te verhoog.

Lees verder: Plaas druk op Zimbabwe, s? Zuma aan Afrikalande