09:32:45 Dis sekerlik ironies dat Sam Shilowa, een van die leiers van die wegbreekfaksie uit die ANC hom nou tot blanke kiesers rig. Tot nou die dag was Shilowa, asook Lekota, deel van van die ANC waar hulle lustig rassewetgewing uitgevaardig het om blankes uit die staats- en munisipale administrasies te weer, die opvoedingskanse van blanke studente te benadeel, grondhervorming toe te pas en rassetransformasie in die algemeen te bevorder.
Lees verder: Is Shilowa se oproep aan blankes geloofwaardig?

