{jathumbnail off} смотреть монстер хайФильчаков Александр Васильевич
Skeltaal vir wittes
Ek was al self in die moeilikheid nadat ek Herman Charles Bosman se werke aan studente voorgelees het wat deurspek was van die k-woord. Die skelwoord vir witmense deur Sothosprekers is ‘lekgowa’, meervoud ‘makgowa’. Die spreker sal hom- of haarself nietemin dadelik verdedig as jy sê dis ‘n skelwoord. Met my omswerwinge in beide die
Obama ontmoet Dalai Lama
Die Dalai Lama, geestelike leier van Tibet wat reeds 50 jaar in ballingskap in Indië woon, sal na verwagting dié week vir pres. Barack Obama ontmoet. Die vergadering sal handel oor die toestande in Tibet asook die verloop van gesprekke tussen die Dalai Lama se verteenwoordigers en Chinese owerhede. Die Obama-administrasie het benadruk dat die
Kerk vertoon gay pornografie
‘n Pastoor wat Oeganda se anti-gay veldtog wil uitbrei, het gay pornografie in ‘n stampvol kerk in Kampala gewys in ‘n poging om nog ondersteuners te werf. Sowat 300 ondersteuners het in die kerk bymekaar gekom nadat hul groot beplande optog deur die polisie weens veiligheidsredes verhoed is. Eksplisiete pornografiese prente is in die kerk
Demokrasie in aksie en verkiesingsbeloftes
In die praktyk is die nakom van verkiesingsbeloftes nie altyd so maklik nie. Selfs die Amerikaanse president, Barack Obama wat op ‘n golf van euforie die Wit Huis ingeseil het, voel die hamerhoue van realiteit, en op die oomblik kom daar in die praktyk dadels van ondernemings oor die terugroep van Amerikaanse soldate uit konflikgebiede.
Dianne se gekruide parlementêre taal
Dat politici nie op hul monde geval is nie, is nie ‘n geheim nie. Trouens, die Britse lords het gemeen hulle is sulke ysters as kommunikators dat hulle nie nodig het om kundiges met verkiesingsveldtogte te gebruik nie. Toe doen Margaret Thatcher se Tories dit, en uit die amperse bloute verskyn die ystervrou op die
Reaksie op die 2010/2011 begroting
Mnr. Pravin Gordhan het daarin geslaag om te midde van baie moeilike finansiële omstandighede ‘n gebalanseerde begroting voor te hou. Die afgelope week was ‘n belangrike week vir Suid-Afrika deurdat die President in sy repliek aangedui het dat die nasionalisering van myne nie die regering se beleid is nie en dat minister Gordhan in sy
Dan Roodt op Classic FM 102.7
Dr. Dan Roodt, skrywer, aktivis en uitgewer van praag.co.za, sal vanaand om 7-uur ‘n gas wees van David Gleason se State of the Nation-program op die Johannesburgse radiostasie, Classic FM wat vanaf 102.7 regstreeks uitsaai. Die program bestaan uit vier segmente van 15 minute elk en dr. Roodt sal tydens die segment oor politiek aan
Wapen van massavernietiging
{jathumbnail off} купить машину на радиоуправлениилобановский харьков класс
Dwelms vir wapens
Volgens die Verenigde Nasies word kokaiën wat na Wes-Afrika deur Latyns-Amerikaanse dwelmbase vervoer word, vir wapens geruil. Die ruilhandel in die arm en politiese onstabiele lande in Wes-Afrika is hoogs gevaarlik aangesien die area glo toenemend deur Al-Kaida terroristegroepe bewoon word. Volgens die VN se Antonio Maria Costa is daar bewyse van ‘n verhouding tussen
