Die Nederlandse oliemaatskappy Shell PLC het verlede jaar sowat 14 000 ton ruolie in die waternetwerk van die Niger-delta gestort, het dié maatskappy gesê. Shell blameer diewe en rebellegroepe vir die skade aan die omgewing. Die hoeveelheid olie is sowat dubbel dié wat in 2008 in hierdie delta gestort is en vier keer meer as
Amptenare vas oor stelery by departement van landbou
Agt vroue en drie mans het Woensdag in die KwaMhlanga-landdroshof verskyn nadat hulle die departement van landbou in Mpumalanga van R15 miljoen besteel het, het die polisie gesê. Kapt. Leonard Hlathi, ‘n polisiewoordvoerder, het gesê die departement se voormalige assistent-direkteur, Vuyo Ngele (34) en die sekretaresse van die distrikbestuurder, is elk op borgtog van R40
Lees verder: Amptenare vas oor stelery by departement van landbou
Regbank se onafhanklikheid ongedeerd sê DA
Die kabinet het ‘n nuwe wetsontwerp rakende die regbank Woensdagoggend goedgekeur. ’n Nuwe weergawe van die omstrede voorgestelde Wet op Hoër Howe asook ‘n gepaardgaande grondwetlike aanpassing is aanvaar. Dié wetsontwerpe is in oorleg met die regbank gefinaliseer. Die administrasie van die howe sal voortaan deel uitmaak van die kantoor van die hoofregter. Jeff Radebe,
Naledi-munisipaliteit onder administrasie
Die Naledi plaaslike munisipaliteit gaan ontbind word en onder administrasie geplaas word, twee dae nadat die burgemeester Motlatsi Motlohi vermoor is deur onbekende sluipmoordenaars. Die bestuur gaan onmiddellik oorgeneem word en Donderdag by die Naledi munisipaliteit (Wepener, Vanstadensrus, Dewetsdorp) aanmeld, het Vrystaatse LUR vir korporatiewe bestuur Mosebenzi Zwane Woensdag gesê. “As ons nie
Nigerië se president oorlede
Nigerië se president, Umaru Yar’Adua, is na ‘n lang siekbed dood, het ‘n beampte in sy kantoor Woensdagaand bevestig. Olusegun Adeniyi, presidensiële woordvoerder, het gesê Yar’Adua is omstreeks 22:00 by die Aso Rock presidensiële villa dood. детский интернет магазин игрушкилобановский обыск
Afrikanerverraaiers se ontkenning
Die vorige meningspeiling op PRAAG het die vraag gevra: “Wie is die Afrikaner se grootste vyand?” ‘n Mens kon óf antwoord “Afrikanerverraaiers” óf “die ANC en SAKP”. Nie minder nie as 83% van respondente het “Afrikanerverraaiers” geantwoord! Nie lank voor PW Botha dood is nie, het ek by Die Anker twee uitgebreide gesprekke met hom
Vrae oor FIFA
Die Department van Toerisme, saam met die Department van Sport en Rekreasie, het groot werk wat voorlê om die FIFA Wêreldbeker-sokkertoernooi ‘n groot sukses te maak. Daar is ‘n aantal kommerwekkende kwessies wat aandag verdien, volgens adv Anton Alberts van die VF Plus. 1. Die Minister sal moet aandag gee aan veiligheid. Verlede maand is
Nasionale diensplig nie haalbaar
“Die aankondiging van die minister van Verdediging en Militêre Veterane, me. Lindiwe Sisulu, dat sy nasionale weermagdiens weer wil instel, is nie haalbaar nie. Daar is nie eers tans genoeg fondse om die weermag operasioneel op standaard te hou nie, des te meer is daar ook nie fondse om nasionale weermagdiens in te stel nie.
Worsdors
светодиодные светильники для архитектурного освещения краснодарАлександр Фильчаков Васильевич
Sisulu ‘n ‘moderne Magnus Malan’
Lindiwe Sisulu, minister van verdediging, het Dinsdag salarisverhogings vir soldate en pensioenvoordele vir veterane van Umkhonto we Sizwe en Apla aangekondig, ten spyte van dié departement se beroerde finansies. Benewens groeiende personeelaanstellings wil Sisulu ook graag nasionale diensplig terugbring. Byna die helfte van alle weermagpersoneel is tans HIV-postief. Sisulu het gesê die weermag se doelk
