Kgalema Motlanthe Die SA Nasionale redakteursforum (Sanef) het president Kgalema Motlanthe se besluit om die omstrede film- en publikasieswysigingswet terug te verwys na die parlement verwelkom. Motlanthe het Donderdag die wet, tesame met die mededingingswysigingswet terugverwys na die nasionale vergadering vir heroorweging in terme van artikel 79(1) van die grondwet, het die presidensie gesê. "Die
Jan Publiek gefrustreer deur SA polisie
Suid-Afrikaners is baie gefrustreerd met die Suid-Afrikaanse polisiediens, het die parlement se openbare verhore vir die voorgestelde nuwe geïntegreerde strafregdiens gesê. Hulle wil beter diens van die polisie ontvang, het die nasionale vergadering en nasionale raad van provinsies se komitees oor justisie, veiligheid en sekuriteitk, asook korrektiewe dienste gehoor tydens die verhore in al nege
Hier gaan ons weer!
Sjina gaan in Afrika bly
Sjinese vlag wapper voortaan in Afrika Sjinese sakeondernemings neem 'n langtermynsiening en volg strategiese uitbreiding in Afrika, selfs al het Sjina se beleggings op die kontinent so effens sy glans verloor tydens die onlangse afwaartse neiging van die globale ekonomie. Beijing en Sjinese maatskappye het tienmiljarde dollar aan Afrika in die vorm van lenings en
Niekie van den Berg, jongste politieke nar?
Die nuus vandeesweek dat die omroeper Niekie van den Berg tot die politiek toetree as DA-kandidaat, beklemtoon die tekort aan enige geloofwaardige politieke leierskap in die land. Die DA moet werklik desperaat wees om die aanbieder van die "Sê wie"-program, wat as polities korrekte Afrikanerhater bekendheid verwerf het, op sy kandidatelys te plaas.
Die nuus vandeesweek dat die omroeper Niekie van den Berg tot die politiek toetree as DA-kandidaat, beklemtoon die tekort aan enige geloofwaardige politieke leierskap in die land. Die DA moet werklik desperaat wees om die aanbieder van die "Sê wie"-program, wat as polities korrekte Afrikanerhater bekendheid verwerf het, op sy kandidatelys te plaas.
Withuis verander klerestyl
Obama, die president sonder baadjie President Barack Obama is afgeneem in die Ovaalkantoor sonder sy pak se baadjie aan. Maar daar was 'n logiese verduideliking daarvoor: Obama wat nie van koue hou nie het die lugreëling se termostaat warmer gestel. "Hy is van Hawaii afkomstig, reg?" het Obama se senior adviseur David Axelrod gesê. "Hy
Diego Maradona en Hugo Chavez sy aan sy
Diego Maradona en metgesel Diego Maradona het Woensdag 'n sokkerkliniek gehou vir sowat 70 jong spelers in Venezuela, waar hy met president Hugo Chavez saamgekom het in 'n veldtog om 'n einde te maak aan termynlimiete. Chavezondersteuners by 'n Caracas-stadion het die afrigter van Argentinië se nasionale span gegroet met uitroepe van "Diego! Diego!" 'n
Japan stel 4 gevangenes tereg
Japan het vier dodeselgevangenes tereggestel by drie aanhoudingsentra volgens 'n mediaverslag. Kyodo-nuusagentskap het gesê vier mans is Donderdag gehang by drie aanhoudingsentra, insluitend een in Tokio, ná 'n bevel van die minister van justisie, Eisuke Mori. Japan het verlede jaar 15 mense tereggestel, insluitend twee moordenaars wat in Oktober gehang is. slot machines no download
Dodelike aanvalle werp lig op Indonesi? se mens-dierbotsings
'n Onlangse vlaag van dodelike aanvalle deur diere in Indonesië het die kollig gewerp op die toenemende konflik tussen mens en dier wat veroorsaak word deur die feit dat die land se woude vinnig kleiner word. In die jongste aanval is twee vroue Dinsdag deur 'n paar olifante vertrap in Aceh-provinsie in die noordelike punt
Lees verder: Dodelike aanvalle werp lig op Indonesi? se mens-dierbotsings
Oorlogsvliegtuie tref Gasa se smokkel-tonnels
Israelse vegvliegtuie President Obama se gesant vir die Midde-Ooste het Woensdag probeer om die 10-dae lange skietstilstand tussen Gasa en Israel te red wat nou in die gedrang is ná 'n Palestynse bom 'n Israelse soldaat doodgemaak het. Israelse oorlogsvliegtuie bombardeer nou die tonnels waardeur baie smokkelware in Gasa ingebring word. Die Israelse kabinet het
