Barack Obama, president van die VSA, is vereer met vanjaar se Nobel-vredesprys vir sy “uitnemende pogings om internasionale diplomasie en samewerking tussen mense te bevorder”. Die Noorweegse Nobelkomitee het dié nuus Vrydag in Oslo aangekondig. “Dit is baie selde dat ‘n persoon die wêreld aangryp soos Obama dit gedoen het. Hy het die mense hoop
SA het elektrisiteit doelbewus goedkoop gemaak
Eskom se voorsitter Bobby Godsell het Vrydag in Johannesburg gesê Suid-Afrika het doelbewus elektrisiteit goedkoop gemaak. “In die verlede was Suid-Afrika nie ‘n gewilde bestemming vir beleggings nie en dus moes die regering ‘n aansporing voorsien en dit was goedkoop elektrisiteit,” het hy aan die Staal en Ingenieursbedrywefederasie van Suid-Afrika gesê. Dit was egter ‘n
Percy Montgomery voor vir gesinsgeweld
Voormalige Springbokster Percy Montgomery is in hegtenis geneem omdat hy glo sy vrou Tasmin aangerand het, het die Star Vrydag berig. Volgens die klagstaat het Montgomery sy vrou aangerand deur haar been te druk en haar te boks. Die voorval het by Tasmin se ouers se woonstel gebeur in Umhlanga Rocks. Montgomery het Maandag in
Swart kind verkrag glo maat van 8
‘n Swart seun van 12 is in hegtenis geneem en verskyn binnekort in die hof nadat hy glo ‘n agtjarige seuntjie in Zola, Soweto verkrag het. “Die twee seuntjies was aleen in die huis toe die voorval plaasgevind het,” het Inspekteur Kay Makhubela, ‘n polisiewoordvoerder, Vrydag gesê. Die ma van die slagoffer het opgemerk dat
President Paul Kruger
Op 9 Oktober 1899 het die getergde leiers van die ou Zuid-Afrikaansche Republiek wat toe al vir vier-vyf jaar lank deur Engeland onder druk geplaas is, geëis dat alle geskille tussen Engeland en die Republiek deur arbitrasie besleg moes word, dat alle Engelse troepe op die grense van die Republiek teruggetrek moes word en dat
Hillary maak stem dik teen Guinee
Hillary Rodham Clinton, die Amerikaanse minister van buitelandse sake, het die gewelddadige optrede van die regering van Guinee as “ kriminaliteit van die hoogste graad” bestempel. Clinton het Dinsdag aan verslaggewers gesê die militêre regime van kapt. Moussa “Dadis” Camara behoort sy mense om verskoning te vra en mag te oorhandig. Camara het mag verkry
Afghaanse papawers
{jathumbnail off} светодиодные светильникилобановский александр
50 ton Afghaanse dwelms gevind
Die departement van verdediging in Afghanistan sê Afghaanse en Amerikaanse magte het beslaggelê op sowat 50 ton opium tydens ‘n dwelmklopjag in die suide van dié land. Die departement het Donderdag gesê die vonds is Woensdag gemaak en daar is ook op sowat 2 ton heroïne asook plofstof en ammunisie beslaggelê. Die dwelms, wat sowat
Straatroof is 2010 se kopseer
Straatrowers in Suid-Afrika is die Wêreldbekersokkertoernooi in 2010 se grootste kopseer. Die Instituut vir Sekerheidstudies (ISS) sê straatrooftogte is 66% van alle ernstige rooftogte. “Dit moet gesien word as potensieel die grootste misdaadbedreiging wat besoekers aan dié sokkertoernooi mag teëkom.” Die ISS het Donderdag ’n ontleding van die polisie se jongste misdaadstatistieke, vir die tydperk
Minister smeek boere om te bly
Tozi Gwanya, direkteur-generaal van landelike ontwikkeling en grondhervorming, het Donderdag op Agri SA se kongres in Mulderdrift aan die Wes-Rand gesê Afrikanerboere moenie die land verlaat nie. Die inleiding van sy toespraak was in Afrikaans. ’n Groep Afrikanerboere is onlangs deur die Demokratiese Republiek van die Kongo, DRK, genooi om in die landboubedryf daar betrokke
